Whales Way Ocean Retreat
Kry 30% af vir verblyf voor 29 Junie 2024. Bespreekbaar tot 13 Mei 2024
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6de Laan 858, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 320R924 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Whales Way Ocean Retreat is 'n pragtige B&B wat reg teen die strand in Wildernis geleë is. Wildernis is 'n bekoorlike dorpie op die gewilde Tuinroete.
Dié wegbreekplek bied verblyf in 2 luukse dakwoonstel-eenhede en 3 standaardkamers. Al die kamers het privaat ingange, en suite-badkamers en is goed toegerus. Daar is 3 kamers met see-uitsigte en dis net die strandkamer wat beperkte uitsigte bied.
Die B&B het 'n Jacuzzi buite vir gaste se gebruik en 'n lieflike patio waar gaste kan ontspan terwyl hulle die sonsondergang of die verbygaande valskermswewers aanskou.
Wildernis het goue strande van meer as 18 km lank wat ideaal is vir visvang, sonbaai, swem, branderplankry of stap.
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Spaans
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Annie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Jaar gelys 8
Ligging
- 6de Laan 858, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Whales Way Ocean Retreat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6de Laan 858, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom