LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Whales Way Ocean Retreat | LekkeSlaap
+52

Whales Way Ocean Retreat

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 858, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 090 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Whales Way Ocean Retreat is 'n pragtige B&B wat reg teen die strand in Wildernis geleë is. Wildernis is 'n bekoorlike dorpie op die gewilde Tuinroete.

Dié wegbreekplek bied verblyf in 2 luukse dakwoonstel-eenhede en 3 standaardkamers. Al die kamers het privaat ingange, en suite-badkamers en is goed toegerus. Daar is 3 kamers met see-uitsigte en dis net die strandkamer wat beperkte uitsigte bied.

Die B&B het 'n Jacuzzi buite vir gaste se gebruik en 'n lieflike patio waar gaste kan ontspan terwyl hulle die sonsondergang of die verbygaande valskermswewers aanskou.

Wildernis het goue strande van meer as 18 km lank wat ideaal is vir visvang, sonbaai, swem, branderplankry of stap.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 35 resensies vir Whales Way Ocean Retreat
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • 6de Laan 858, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whales Way Ocean Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 858, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApooqu7dxiTR9Lj3aK6X0pLwLLotIfLpiEQxUkdfVuEeD3AmSr5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090  per nag(plek vir 2) 35 5 1 5 858 6th Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.99998368975 22.618393069906
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!