Wavecrest
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rocklands-weg 141, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R5 000R3 333 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Wavecrest is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Rooi-Els met 'n uitsig oor Valsbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek of 'n groot groep vriende wat hierdie deel van die Wes-Kaap wil verken.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die ander 2 badkamers het onderskeidelik 'n bad en 'n stort. Skoon, wit linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, wynyskas, eetgerei en breekware toegerus is en 'n toonbank met stoele het. Die kombuis lei na 'n eetarea met genoeg sitplek en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Daar is 'n aparte TV-kamer op die onderste verdieping. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n houtbalkon met 'n gasbraai en 'n uitsig oor die see. Rooi-Els is langs 'n biosfeerresrvaat geleë en gaste sal soms grysbokke, bobbejane, muishonde, dassies en 'n verskeidenheid voëls sien.
Slaapplek
’n Bespreking by Wavecrest sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 88
Jaar gelys 5
Ligging
- Rocklands-weg 141, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Rooi-Els Suidkus Walvisroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rocklands-weg 141, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom