Waterval Farm-Stay
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ansie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 157
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Schalk N - Jan 2024
Algehele gradering
Mooi omgewing - stil en lekker.
Charlotte G - Des 2023
Algehele gradering
Great.
Marius D - Des 2023
Algehele gradering
Lieflike staproetes en pragtige omgewing.
Nicoline V - Des 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Dit was te kort en ons wil vir seker teruggaan!
Danelle B - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige natuur, eintlik lekker sonder selfoonopvangs.
Marie V - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreek so in die natuur.
Megan K - Okt 2023
Algehele gradering
A lovely tranquil stay in an amazing area.
Jacques M - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig en verfrissend.
Eddie M - Mei 2023
Algehele gradering
Scenic accommodation in the mountains.
Soemaryn M - Apr 2023
Algehele gradering
Karoo-wegbreek.
Lees meerAnculien S - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige, rustige, netjiese plek.
Sebastiaan B - Mrt 2023
Algehele gradering
Lieflike Karoo ervaring.
Pieter V - Mrt 2023
Algehele gradering
Kon nie vir beter vra nie.
Rae V - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderful and tranquil. A definite must for bird lovers.
Aidan M - Jan 2023
Algehele gradering
Magnificent farm stay. Gryhuisie is quirky and set in a lovely garden. The hosts are very welcoming and friendly.
Corrie O - Des 2022
Algehele gradering
Dit was awesome gewees, dit was 'n stukkie fluweel in die berge.
Lesley B - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Cornelius P - Nov 2022
Algehele gradering
Beeldskone gasteplaas in die middel van die Camdeboo.
Sue F - Sep 2022
Algehele gradering
Off the beaten track, but well worth it.
Denise F - Sep 2022
Algehele gradering
Beautiful surroundings worth more than an overnight.
Ernst H - Mei 2022
Algehele gradering
Afgeleë en weg van geraas. So mooi lieflik geleë.
Nico L - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike, onspannende atmosfeer.
Juanitha T - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik, mooi, rustig.
Lee S - Mrt 2022
Algehele gradering
A hidden Gem.
Pieter B - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige ou Karooplaas. Vriendelike mense.
Melanie B - Jan 2022
Algehele gradering
Escape to bliss, rest and peace.
Lees meerCora-marie V - Des 2021
Algehele gradering
Plaaslewe.
Jp D - Des 2021
Algehele gradering
Mooi rustige plekkie. Alles wat 'n mens nodig het is voorsien.
Nico L - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Waterval Farm-Stay se terugvoer
Baie dankie, Nico. Dit was vir ons ook lekker om julle hier te ontvang. Hoop om julle weer eendag te sien.
Groete,
Ansie
Michelle T - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful and peaceful.
Anton K - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlike Karoo-ervaring van natuur en plaasomgewing.
Lees meerHendrick S - Aug 2021
Algehele gradering
Unieke wegbreek in n pragtige omgewing.
Louise V - Jul 2021
Algehele gradering
Perfekte einde vir ons vakansie!
Susan B - Mei 2021
Algehele gradering
Mooi en rustig.
Leske V - Mei 2021
Algehele gradering
Ongelooflike oulike plek met ongelooflike natuurskoon.
Lindy S - Des 2020
Algehele gradering
Out of this world tranquillity.
Dave P - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige, veilige omgewing met 'n unieke aanvoeling vir reisigers.
Henning S - Des 2020
Algehele gradering
Pleasant stay.
Dawid M - Des 2020
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Sharon C - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was 'n absolute fees.
Jaco V - Okt 2020
Algehele gradering
Ietsie anders
Maggie V - Sep 2020
Algehele gradering
Afskakel en herlaai in eenvoud en die pragtige natuur!
Jayne F - Aug 2020
Algehele gradering
It was an overnight stay with a toddler.
Lees meerTheo K - Aug 2020
Algehele gradering
Waterval Farm offers a dream break away for the entire family to the Karoo!
Lees meerCornelis M - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderlike plek, tipies Karoo-atmosfeer stil rustig , baie mooi omgewing veral na goeie rëens
Tienie S - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Brynley C - Jan 2020
Algehele gradering
Back to nature getaway!
Lees meerYasmin H - Jan 2020
Algehele gradering
Far from the maddening crowd!
Hendrik B - Des 2019
Algehele gradering
Puik plaasverblyf.
Lees meerJohan S - Des 2019
Algehele gradering
Elke keer baie aangenaam.
Denise V - Des 2019
Algehele gradering
'n Ent se grondpad om te ry, maar beslis die moeite werd om die ekstra myl te ry. Pragtige omgewing en ons het lekker berg geklim.
Chris D - Des 2019
Algehele gradering
Rustige plaasverblyf.
Sarina S - Des 2019
Algehele gradering
Glad nie toegerus vir 8 mense nie. Slegs een badkamer met net 'n stort en toilet, baie moeilik met klein kinders.
Waterval Farm-Stay se terugvoer
Gelukkig is 99% van ons gaste baie gelukkig na 'n besoek aan Waterval. Ek het nie begrip hoe 'n huis beter toegerus moet word nie, aangesien elke ander gas wat ons nog in Kerkhuis verwelkom het tevrede was met die geriewe. Dit sluit die heerlike groot
werf waar troeteldiere heerlik kan baljaar in. Droogte, ja dit is steeds droog, warm ja, dit is somer in die Karoo. Van ons kant af, waardeer ons dit regtig baie as gaste die huisie so skoon moontlik probeer hou, maar in hierdie geval moes van die matte, meubels tot die matrasse nadat die betrokke gaste uit is, skoongemaak word! Dit bly vir ons 'n heerlike voorreg om gaste wat die plaas en die Karoo waardeer hier te verwelkom.
Shawn P - Des 2019
Algehele gradering
Besonders.
Peter V - Des 2019
Algehele gradering
Regte plaasverblyf.
Gert K - Des 2019
Algehele gradering
Weereens baie lekker.
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Ilze B - Okt 2019
Algehele gradering
Waardevolle familienaweek en ons kon ons hondjie saamvat!
Richard H - Sep 2019
Algehele gradering
Quiet and amazing night time skies.
Lees meerBardine H - Aug 2019
Algehele gradering
Gryshuisie is baie goed toegerus en gerieflike plaasverblyf.
Reve B - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige, rustige plek in die natuur met aangename gasheer en gasvrou. Ons sal beslis weer wil gaan, volgende keer vir bietjie langer.
Clive J - Jul 2019
Algehele gradering
Super Karoo experience.
Natasha P - Jun 2019
Algehele gradering
Lovely, homely and excellent service.
Marius W - Jun 2019
Algehele gradering
Puik gasvryheid, baie netjies en ongelooflike natuurskoon!
Candice A - Jun 2019
Algehele gradering
A wonderful revitalising Karoo farm break.
Esther N - Jun 2019
Algehele gradering
Paddadam-huisie is werklik ‘n unieke ervaring!
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Eugene R - Mrt 2019
Algehele gradering
A gem in the mountains.
Lees meerRene M - Des 2018
Algehele gradering
Ons het die rustigheid in die natuur, sterre skouspel saans en die gerustheid van 'n veilige omgewing geniet as 'n oorslaapbestemming op pad terug na Gauteng, na 'n redelke bedrywige vakansie.
Caroline B - Des 2018
Algehele gradering
Oase in die Karoo.
Elzanne L - Des 2018
Algehele gradering
Absoluut asemrowend en rustig.
Philip En Elize S - Des 2018
Algehele gradering
Hier kon ons net "wees" en die ongelooflike gasvryheid, die stilte, die sterre en wonderlike natuurskoon beleef!
Lees meerJg K - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker, stil plaaswegbreek.
Christa R - Des 2018
Algehele gradering
As jy 'n bietjie wil ontspan en rustig die natuur wil bewonder - is hierdie die plek om te gaan.
Aletta B - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike oorslaap in Karoo-paradys.
Judy J - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was 'n onvergeetlike ondervinding.
Wikus G - Sep 2018
Algehele gradering
Wegkom in die berge.
Lees meerMarike J - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik om in die natuur wakker te word.
Jakkie G - Sep 2018
Algehele gradering
Ongelooflike ondervinding is sneeu. Sprokiesmooi.
Liz-mari M - Aug 2018
Algehele gradering
10/10.
Nolene A - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtige plaas vol karakter!
Gert N - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerAndrew L - Jul 2018
Algehele gradering
Fantastic farm with amazing walks. Herdershuisie was not good value, Gryshuisie is worth it.
Lees meerPierre L - Jul 2018
Algehele gradering
Bitter oulike plek en verblyf weg van alles en almal!
Frankie V - Jun 2018
Algehele gradering
Wonderlike ervaring. Sal weer in die Herders Huisie wil bly.
Shimone B - Jun 2018
Algehele gradering
Mooi en rustig.
Chantel M - Mei 2018
Algehele gradering
Ons het die mees onvergeetlike naweek gehad.
Santa R - Mei 2018
Algehele gradering
Dit is 'n lieflike, rustige plaasatmosfeer waar mens weer kan moed en asem skep.
Chrissie V - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderlike stilte, uitstekende verblyf.
Bernie R - Mrt 2018
Algehele gradering
Accommodation with a difference - peaceful location.
Chantel W - Mrt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Enid R - Mrt 2018
Algehele gradering
Unieke huisie, afgesonder en pragtig.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Nina S - Jan 2018
Algehele gradering
'n Grootse ervaring!
Henri W - Des 2017
Algehele gradering
Oase in die middel van die Karoo.
Johan S - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly. Baie ruim en huislik.
Liesel H - Des 2017
Algehele gradering
'n Fantastiese wegbreek uit die gejaag!
Waldemar B - Des 2017
Algehele gradering
Grondpad was maar bietjie sleg gewees om daar uit te kom, maar die moeite werd as mens eers daar is.
Theo O - Des 2017
Algehele gradering
Pragtig in die mooie Karoo!
Dewald D - Des 2017
Algehele gradering
Salig om te kon oornag waar g'n selfoon sal werk nie.
Lees meerBianca D - Des 2017
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie oulike plekkie.
Het ons verblyf geniet. Pragtige plaas.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jonathan M - Des 2017
Algehele gradering
Stunning place.
Altus V - Des 2017
Algehele gradering
Interessant.
Judith G - Des 2017
Algehele gradering
Friendly hospitality, beautiful surroundings.
Dala W - Des 2017
Algehele gradering
Mooi mooi mooi, oulike huisie, stunning plaas en meerkatte!
Lees meerHannes P - Des 2017
Algehele gradering
Onvergeetlike sterrehemel.
Estelle F - Nov 2017
Algehele gradering
Die ingang na God's Balcony.
Naomi L - Nov 2017
Algehele gradering
Dit is alles behalwe 5 ster gehalte, maar die beste blyplek, so gemaklik en na aan die natuur.
Lees meerManfred W - Okt 2017
Algehele gradering
A lovely, secluded, safe hideaway with very friendly hosts.
Lees meerAnonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Diana S - Sep 2017
Algehele gradering
Die eenvoud, stilte, rustigheid en natuurskoon laat 'n mens besef wat werklik belangrik is in die lewe.
Elmarie A - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Hoop reën is op pad.
Cabriere V - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlik ontspan!
Paige A - Aug 2017
Algehele gradering
Stunning, stunning, stunning - well worth the drive.
Tian V - Apr 2017
Algehele gradering
Basies, maar absoluut perfek!
Elmari D - Apr 2017
Algehele gradering
Hartlike Karoo-gasvryheid in die hartjie van een van die mooiste areas van Suid-Afrika.
Teuns W - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Stephanie B - Apr 2017
Algehele gradering
Bitter oulike plekkie!
Theo M - Jan 2017
Algehele gradering
'n Fantastiese plekkie in die natuur met sterre wat jy kan pluk.
Jolande N - Des 2016
Algehele gradering
Lekker stil en pragtige natuur.
Catherine J - Nov 2016
Algehele gradering
Heerlike plaasverblyf met baie verrassings!
Lees meerWessel V - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker snoesig op die plaas.
Shirley B - Okt 2016
Algehele gradering
Very relaxed farm stay with beautiful scenery and friendly hosts.
Chris N - Sep 2016
Algehele gradering
Ver uit die pad van alles.
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Edith H - Jul 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike mense ─ sal weer daar wil kuier.
Marlene M - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie mooi omgewing, rustig, naby natuur.
Melodie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Een van ons ontspannendste vakansies nog!
Annatjie B - Feb 2016
Algehele gradering
Na 'n lang reis is dit salig om af te pak.
Ilse B - Des 2015
Algehele gradering
Vars lug, vriendelike mense, mooi plek.
Rina G - Nov 2015
Algehele gradering
Lekker!
George L - Jul 2015
Algehele gradering
Rustige wegbreek!
Diana M - Jul 2015
Algehele gradering
Baie rustige naweek gehad.
Lees meerTruida-mart B - Jun 2015
Algehele gradering
Karoo-stilte en pragtige natuurskoon.
Lee Anne S - Jun 2015
Algehele gradering
Was awesome!
Martin L - Mei 2015
Algehele gradering
Dit was vir ons gesin 'n onvergeetlike naweek gewees!
Paul C - Apr 2015
Algehele gradering
Lekker verblyf!
Lees meerJaco B - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker.
Alaistair W - Jan 2015
Algehele gradering
Awesome place
Lees meerLa B - Des 2014
Algehele gradering
Great hosts and will return to the farm if around there again.
Silke R - Des 2014
Algehele gradering
Lovely!
Paul D - Des 2014
Algehele gradering
Baie lekker.
Maria O - Des 2014
Algehele gradering
Sal dit sterk aanbeveel!
Charl E - Okt 2014
Algehele gradering
Uitmuntend! Johan en Ansie is wonderlik! Sal weer gaan!
Charmaine J - Aug 2014
Algehele gradering
Refreshing, beautiful and quiet.
Adele J - Jul 2014
Algehele gradering
Excellent
Lees meerPaul B - Apr 2014
Algehele gradering
Wonderlik!
Wessel M - Mrt 2014
Algehele gradering
'n Lekker rustige plaasatmosfeer met gasvrye mense.
Pieter B - Jan 2014
Algehele gradering
'n Juweel vir die oog, 'n lafenis vir die siel!
Andre V - Jan 2014
Algehele gradering
Awesome hospitality in the best setting for a quiet and comfortable stay - We'll be back!
Lees meerCorina B - Jan 2014
Algehele gradering
Ons het die pragtige plaas baie geniet.
Willem K - Jan 2014
Algehele gradering
Pragtige omgewing, vriendelike ontvangs, smaakvolle huisie.
Kobus P - Jan 2014
Algehele gradering
Het dit geniet, net ver van die hoofpad, maar 'n mooi roete om te ry.
Louis C - Jan 2014
Algehele gradering
'n Baie mooi pad soontoe, skoon verblyf, rustige natuur.
Leon B - Des 2013
Algehele gradering
Baie lekker!
Gerhard V - Des 2013
Algehele gradering
Dit was 'n besondere ervaring!
Pieter S - Nov 2013
Algehele gradering
A nice reward for tested travel patience
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watervalplaas, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom