Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterkloof Glen Gastehuis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Freddie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Maande gelys 3

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 6 resensies vir Waterkloof Glen Gastehuis
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Conrad B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek, goeie ligging, rustige verblyf.

Lekker plek, goeie ligging naby Menlyn & Menlyn Main. Skoon en netjies, alles wat nodig is vir reisigersverblyf. Rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Conrad Buys. Ons waardeer dit opreg. Hoop om jou gou weer te sien.

Waterkloof Glen Gastehuis
Tania W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie aangename plek, vriendelik, behulpsaam en akkommoderend.

Baie lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit opreg.

Waterkloof Glen Gastehuis
Jenny S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny S
Enkelreisiger

Gemaklike en sentrale verblyf.

Baie gemaklik ingerig en my versoeke is vinnig en tot my bevrediging aangespreek. Aandag aan detail sal ver gaan om die verblyf lekkerder te maak - slegte reuk in die badkamer wat hulle nie vinnig kon sorteer nie, slordige verfwerk en karige dekor het my opgeval.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir u resensie, Jenny. Ons neem kennis en sal dit aanspreek.

Waterkloof Glen Gastehuis
Dereck F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Dereck F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Teleurgesteld. Nie op standaard. Badkamer deel nie skoon. Ketel stukkend. Nie soos geadverteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer

Ons neem kennis van u resensie en dankie dat u dit onder ons aandag gebring het. Ons sal opneem met ons personeel.

Waterkloof Glen Gastehuis
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R400
R400 R320
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
R400 R320
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
R400 R320
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nevelingstraat 245, Waterkloof Glen, Pretoria, 1801, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617a7fd73e072c892e725066cc06ea2679d8a0c49d282f9abaef5b4915767cbaa88671058ac20e371c00fe04ad4126f7b09b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R400 nouVanaf R320 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 245 Neveling Street Waterkloof Glen 1801 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.797341874358 28.284671676057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem