Waterfront 33
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Beach-straat, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 150R767 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Waterfront 33 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is op die boonste verdieping van The Waterfront-kompleks geleë, oorkant die pad van die strand. Daar is 'n lieflike uitsig oor die see van die balkon af.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond in. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, stoele en 'n sitarea met 'n TV. Die hoofslaapkamer en leefarea lei na 'n balkon met buitemeubels.
Die balkon kyk oor die gemeenskaplike swembad uit. Die kompleks het ook gemeenskaplike braaigeriewe en gaste het toegang tot motorhuisparkeerplek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 223
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- South Beach-straat, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Waterfront 33 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Selection Beach Umdloti KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Beach-straat, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom