Warnadoone
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Diane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Bertus B - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Warnadoone se terugvoer
Hi Bertus,
My apologies that you missed the rugby but the write-up for the apartment does specify limited channels. Appreciate you bringing this to my attention. I will be sure to put emphasis on this and to mention that the club next door does welcome visitors where there are sports channels.
We would love to install air-conditioning but unfortunately ducting etc. is not allowed throughout the building.
Luna E - Jul 2022
Algehele gradering
Het baie lekker daar gebly die see-uitsig was pragtig die strand is mooi en skoon. Daar is n lekker getypoel vir die kinders om in te speel. Die kaffee se kos was tops en jy is naby winkels geleë. Diane was baie behulpsaam en vriendelik.
Toinette N - Apr 2022
Algehele gradering
Was fantasties, net jammer geen inligting word gegee in verband met rook en nie-rook.
Warnadoone se terugvoer
Ek is jammer dat jy verbaas was dat hierdie 'n nie-rook eenheid was, aangesien daar 'n bordjie op die toonbank is soos jy inkom.
Groete, ek is bly dat julle lekker gebly het.
Rudolph E - Mrt 2022
Algehele gradering
Verrassend, uiters goed geleë. Naby aan alles.
Lees meerKarina D - Mrt 2022
Algehele gradering
Asemrowende uitsig met 'n ten volle toegeruste eenheid.
Mari F - Jan 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Mariana C - Des 2021
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en gemaklike, netjiese eenheid wat perfek toegerus is. Ons het dit baie geniet en sal definitief weer terugkeer.
Neil U - Nov 2021
Algehele gradering
Was aangenaam verras met die huislike gevoel wat ons ervaar het.
Bev V - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderful! A blessing.
Annatjie S - Okt 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Theresa V - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike, gerieflike woonstel. Pragtige see-uitsig.
Gerda N - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflik met lieflike see-uitsig.
Andrew B - Jun 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld, netjies.
Lourina N - Mei 2021
Algehele gradering
'n Absolute wonderlike belewenis, sal beslis die woonstel aan beveel. Puik!
Maritsa N - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Ilse W - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Jan P - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspan en gerieflik met strand net oorkant die pad.
Riaan E - Jan 2020
Algehele gradering
Die beste verblyf. Woonstel is ten volle toegerus en baie netjies.
Tina C - Okt 2019
Algehele gradering
Amazing!
Sharon C - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ashwell-rylaan, Warner Beach, Amanzimtoti, 4001, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 10