Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Warnadoone

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 20 resensies vir Warnadoone
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Bertus B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

So 'n klein bietjie warm, lugversorging sou lekker gewees het. DStv het geen sportkanale, my rugby gemis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Warnadoone se terugvoer

Hi Bertus,

My apologies that you missed the rugby but the write-up for the apartment does specify limited channels. Appreciate you bringing this to my attention. I will be sure to put emphasis on this and to mention that the club next door does welcome visitors where there are sports channels.

We would love to install air-conditioning but unfortunately ducting etc. is not allowed throughout the building.

Warnadoone
Luna E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luna E

Het baie lekker daar gebly die see-uitsig was pragtig die strand is mooi en skoon. Daar is n lekker getypoel vir die kinders om in te speel. Die kaffee se kos was tops en jy is naby winkels geleë. Diane was baie behulpsaam en vriendelik.

Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Toinette N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toinette N
Saam met vriende

Was fantasties, net jammer geen inligting word gegee in verband met rook en nie-rook.

Baie lekker gekuier, strand was mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Warnadoone se terugvoer

Ek is jammer dat jy verbaas was dat hierdie 'n nie-rook eenheid was, aangesien daar 'n bordjie op die toonbank is soos jy inkom.

Groete, ek is bly dat julle lekker gebly het.

Warnadoone
Rudolph E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph E

Verrassend, uiters goed geleë. Naby aan alles.

Puik, vriendelike ontvangs deur die eienares self met ons aankoms. Sy't ons ook 'n toer deur die eenheid gegee. Ons was verras met die netheid van die eenheid. Die see-uitsig is pragtig met sonsopkomste wat jou asem wegslaan. Daar is alles wat jy benodig tydens jou verblyf. Van skottelgoedwasser tot strandstoele. Die swemstrande is naby en skoon. Die kompleks verskaf al die nodige geriewe met hysbakke wat vinnig van een vloer tot die volgende beweeg. Ek beveel graag hierdie eenheid by voornemende vakansiegangers aan en sal weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karina D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig met 'n ten volle toegeruste eenheid.

Ons was baie verras met hoe mooi en toegerus die plekkie was. Die eienaar het ons so goed verwelkom en was altyd beskikbaar. Die plekkie, tuin en braaigeriewe word baie netjies gehou. Ons het dit vreeslik geniet en sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari F
Gesin met tieners

Home away from home.

No 25 Warnadoone is absolutely worth every cent and second spent. All the amenities and much more required to have a relaxed and peaceful stay. Absolutely for the person who wants to get away from their busy work life and perfect for teenagers who want to go to the beach by themselves as it is very safe with security posted throughout.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana C
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsig en gemaklike, netjiese eenheid wat perfek toegerus is. Ons het dit baie geniet en sal definitief weer terugkeer.

See uitsig, rustige area. Eenheid is besonders netjies en goed toegerus met ruim leefareas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil U - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil U
Gesin met tieners

Was aangenaam verras met die huislike gevoel wat ons ervaar het.

Toevoeging van speletjies en boeke, nie te praat van al die klein goedjies wat mens gewoonlik mis van die huis af soos byvoorbeeld ysmaker, skêr, braaigeriewe ens. Sien uit na ons volgende af naweek by julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bev V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful! A blessing.

We were pleasantly surprised. A lovely peaceful stay indeed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Die woonstel was baie netjies, skoon en so lekker om in te kuier. Die see-uitsig was asemrowend. Wow.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa V
Gesin met tieners

Heerlike, gerieflike woonstel. Pragtige see-uitsig.

Dis 'n baie netjiese, skoon woonstel met 'n pragtige uitkyk oor die see. Hier kan mens lekker rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik met lieflike see-uitsig.

Ten volle toegeruste eenheid met lieflike see uitsig, baie netjies. Die eienaar is baie vriendelik en altyd beskikbaar. Wanneer ek die Suidkus besoek, sal hierdie altyd my eerste keuse wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Gesin met tieners

Waarde vir geld, netjies.

Uitstekende uitsig, sal definitief teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourina N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourina N
Gesin met tieners

'n Absolute wonderlike belewenis, sal beslis die woonstel aan beveel. Puik!

Skoon. Netjies. Ten volle toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritsa N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritsa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Hierdie plek is uit die boonste rakke. Ons het dit vreeslik geniet en sal beslis weer kom. Beslis waarde vir geld en alles is goed toegerus. Dankie Di, dit was regtig lekker om in jou plek te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse W
Saam met vriende

Baie lekker gekuier.

Die woonstel is baie mooi gemeubileerd, en die kombuis is goed toegerus. Boonop was die eienaar baie vriendelik en het baie moeite gedoen met enige navrae wat ons gehad het. Goeie ligging met pragtige see-uitsig en ook baie veilig. Sal graag weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan en gerieflik met strand net oorkant die pad.

Woonstel is baie mooi en goed versier. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan E
Gesin met tieners

Die beste verblyf. Woonstel is ten volle toegerus en baie netjies.

Ek kan hierdie eenheid beslis aanbeveel. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Ek sal enige tyd weer teruggaan, beste diens! Lekkerste vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie lekker gebly. Die outomatiese garage-deur was gerieflik. Lekker naby aan die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashwell-rylaan, Warner Beach, Amanzimtoti, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4226b8c5eea126e30a4203772872e6af4cc45fb22e482360b8717c1a3263c0eedb27191cb4f7554ace1b49ea5a2dbc917f11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 Ashwell Drive Warner Beach 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.079076531091 30.870655953373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem