Wamelia Guesthouse
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: David Fourie-straat 23, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wamelia Guesthouse bied gerieflike verblyf in ’n stil straat in die woonbuurt Noordhoek in Bloemfontein. Die gastehuis is 9 km vanaf Bram Fischer Internasionale Lughawe en naby verskeie geriewe in die area.
Gerieflike verblyf word in ’n privaat enkelkamer wat apart van die hoofhuis is, gebied. Daar is onderdakparkeerplek. Die kamer het ’n enkelbed en ’n badkamer met ’n stort wasbak en toilet. Daar is ook ’n slim-TV met Netflix en YouTube, ’n ketel en mikrogolfoond. Die kamer het ook ’n privaat patio.
Die eiendom is 1,3 km vanaf Reizis Square, waar daar restaurante en kruidenierswinkels is.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
William Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- David Fourie-straat 23, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Wamelia Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordhoek Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: David Fourie-straat 23, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom