Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walters Lane Luxury Accommodation

Economy Apartment 1 Bedroom
Vanaf
Vanaf R685
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié knus oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, lugversorger en 'n TV met stromingsdienste. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, ketel, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n droograk toegerus. Gratis WiFi en 'n werkstasie met 'n skootrekenaar is beskikbaar. Die eenheid maak lei na 'n klein stoep met braaigeriewe en buitemeubels met lieflike uitsigte.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs die gaste wat die hoofhuis bespreek het, mag die swembad en gimnasium gebruik.
Let asb. dat die parkeerplek by die hoofhuis slegs vir gaste in die hoofhuis is.
Die woonstelle het parkeerplek op straat.
Let asb. dat enige dagbesoekers vooraf deur die eienaar gemagtig moet word.
Gaste word nie toegelaat om enige musiekinstrumente, radio's, TV's, luidsprekers of enige ander bron van versterkte klank wat nie aan die perseel toegewys is te gebruik nie.
Rook word nie binne die eenhede of rondom die kunsmatige grasgebiede toegelaat nie.
Gaste kan onderhewig wees aan 'n boete fooi of gevra word om die eiendom te ontruim indien die reëls van die eiendom nie nagekom word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Comfort Apartment 2 Bedrooms
Vanaf
Vanaf R1 230
per eenheid
Beskrywing

Dié stylvolle dubbelverdieping-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer op die boonste verdieping, terwyl die grondverdieping 'n kombuis en 'n leefarea het. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste van hierdie slaapkamers deel die gebruik van die badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Vir diegene wat graag werk wil doen, is 'n werkstasie met 'n skootrekenaar en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. Die leefarea het lugversorging en 'n gemaklike sitkamerstel, etenstafel, tafelsokker, TV met stromingsdienste en 'n klein versterker. Direk buite die eenheid is 'n klein stoep met 'n veerpyltjiebord teen die muur, asook 'n tuinskaakstel wat na 'n aparte tuinarea met braaigeriewe en 'n buite-eettafel lei.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs die gaste wat die hoofhuis bespreek het, mag die swembad en gimnasium gebruik.
Let asb. dat die parkeerplek by die hoofhuis slegs vir gaste in die hoofhuis is.
Die woonstelle het parkeerplek op straat.
Let asb. dat enige dagbesoekers vooraf deur die eienaar gemagtig moet word.
Gaste word nie toegelaat om enige musiekinstrumente, radio's, TV's, luidsprekers of enige ander bron van versterkte klank wat nie aan die perseel toegewys is te gebruik nie.
Rook word nie binne die eenhede of rondom die kunsmatige grasgebiede toegelaat nie.
Gaste kan onderhewig wees aan 'n boete fooi of gevra word om die eiendom te ontruim indien die reëls van die eiendom nie nagekom word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Garden Apartment 3 Bedroom
Vanaf
Vanaf R1 780
per eenheid
Beskrywing

Hierdie smaakvol gemeubileerde dubbelverdiepingwoonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer op die boonste verdieping en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis onder. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, TV en 'n lugversorger. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed wat ideaal vir kinders is. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Gastetoilet is op die onderste verdieping beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Etes kan by die toonbank geniet word wat 3 kroegstoele het. Die leefarea het lugversorging en gemaklike rusbanke, asook 'n TV met stromingsdienste. 'n Werkstasie met 'n rekenaar en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar vir sakereisigers. Daar is 'n privaat tuin met braaigeriewe en tuinmeubels, terwyl die stoep direk buite die eenheid 'n veerpyltjiebord en 'n tafeltennistafel het.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs die gaste wat die hoofhuis bespreek het, mag die swembad en gimnasium gebruik.
Let asb. dat die parkeerplek by die hoofhuis slegs vir gaste in die hoofhuis is.
Die woonstelle het parkeerplek op straat.
Let asb. dat enige dagbesoekers vooraf deur die eienaar gemagtig moet word.
Gaste word nie toegelaat om enige musiekinstrumente, radio's, TV's, luidsprekers of enige ander bron van versterkte klank wat nie aan die perseel toegewys is te gebruik nie.
Rook word nie binne die eenhede of rondom die kunsmatige grasgebiede toegelaat nie.
Gaste kan onderhewig wees aan 'n boete fooi of gevra word om die eiendom te ontruim indien die reëls van die eiendom nie nagekom word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luxury Holiday Main House
Vanaf
Vanaf R3 763
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse dubbelverdiepinghuis het gerieflike slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers op die boonste verdieping, 2 badkamers, 'n kombuis, ruim leefarea, binnebraai-area en 'n goed toegeruste gimnasium. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed, TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, terwyl die derde en vierde slaapkamers onderskeidelik 'n enkelbed en 'n driestapelbed het. Onder is die tweede badkamer wat deur die gaste van die ander kamers gedeel word en het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is in die waskamer wat langs die kombuis geleë is, beskikbaar. Die leefarea het 'n tafeltennistafel, gemaklike rusbanke, TV met stromingsdienste en speletjies. Op die boonste verdieping is daar ook 'n tafelsokker, werkstasie met 'n rekenaar en toegang tot gratis WiFi. Dit lei na 'n dek wat met asemrowende uitsigte, 'n gasbraai en 'n knus sitarea spog. Die binnebraai-area lei na die verhitte swembad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs die gaste wat die hoofhuis bespreek het, mag die swembad en gimnasium gebruik.
Let asb. dat die parkeerplek by die hoofhuis slegs vir gaste in die hoofhuis is.
Die woonstelle het parkeerplek op straat.
Let asb. dat enige dagbesoekers vooraf deur die eienaar gemagtig moet word.
Gaste word nie toegelaat om enige musiekinstrumente, radio's, TV's, luidsprekers of enige ander bron van versterkte klank wat nie aan die perseel toegewys is te gebruik nie.
Rook word nie binne die eenhede of rondom die kunsmatige grasgebiede toegelaat nie.
Gaste kan onderhewig wees aan 'n boete fooi of gevra word om die eiendom te ontruim indien die reëls van die eiendom nie nagekom word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R685
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walters-laan 7, Protea Heights, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63cd9fda8e446d303d841c764915c4a78d7ac50096739c1c4ec8898a2409dd83203d1171bedb8ff828161cf4ee2a91e2bddb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R685 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 7 Walters Lane Protea Heights, Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.885506857062 18.700248599053
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem