Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wafra

Wafra 6
Vanaf
Vanaf R1 350
per eenheid
Beskrywing

Dié tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en word via trappe bereik. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg en bestaan uit 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Die eenheid lei na 'n balkon met 'n braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wafra 7
Vanaf
Vanaf R1 390
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 5 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed. Die leefarea het 'n TV en 2 enkelslaapbanke wat vir 2 kinders geskik is. Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Stapeldeure lei na 'n lieflike stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Daar is ook 'n tuin wat die ideale plek is vir kinders om te speel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wafra-straat 6, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77763a910407e6b908a7508ee8630bbd88c1c87e284fadcdd601e0ac50ad8b6ac8a62dca5f6a08954084666e4c060ad884b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5) 39 5 1 5 6 Wafra Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.825023812115 20.007226829926
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem