Vredenburg Boutique Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Warren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 85
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Sinead V - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Annelize D - Mrt 2024
Algehele gradering
Good value for money.
Shaun J - Mrt 2024
Algehele gradering
Safe. Neat. Clean.
Aublin H - Okt 2023
Algehele gradering
Peaceful and perfect!
Martin D - Sep 2023
Algehele gradering
Cost-effective, clean, and safe.
Karen B - Sep 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Colleen R - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf. Skoon en vriendelike personeel.
Chris S - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker rustig en baie veilig.
Victor M - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent, comfortable and clean.
Deveron V - Des 2022
Algehele gradering
Pure bliss, highly recommended.
Gerda O - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies. Ideaal vir Reps wat moet oorslaap.
Ahmed S - Okt 2022
Algehele gradering
It was fantastic to stay at Vredenburg Boutique Lodge and we love it.
Alan F - Apr 2022
Algehele gradering
Blown away by the size of the units and what it has to offer.
Hermien V - Jan 2022
Algehele gradering
Room, content and layout of apartment perfect.
Yusuf H - Okt 2021
Algehele gradering
Good
Angelo J - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig.
Dale B - Aug 2021
Algehele gradering
Great hospitality.
Johanna W - Mei 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Cilmie G - Mei 2021
Algehele gradering
Goed geleë, ruim en modern.
Jan G - Mrt 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Brian J - Okt 2020
Algehele gradering
It was awesome
Devan P - Okt 2020
Algehele gradering
Very good
Dawie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld, sal beslis weer daar gaan bly.
Evelyn T - Jan 2020
Algehele gradering
Kamers was baie gerieflik en ruim. Kinders het hulle ook geniet in hulle eie kamer met kombuis. Hulle het selfs vir ons breakfast gemaak.
Darius D - Jan 2020
Algehele gradering
Puik.
Carla C - Des 2019
Algehele gradering
Better than home away from home!
Terry-ann J - Des 2019
Algehele gradering
Neat and safe.
Edna L - Des 2019
Algehele gradering
Awesome and peaceful.
Hendry S - Sep 2019
Algehele gradering
The hostess was so supportive and we had great time.
Christine L - Aug 2019
Algehele gradering
Sal enige tyd aanbeveel.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Nolen I - Jul 2019
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Theresa F - Mei 2019
Algehele gradering
Amazing stay!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese verblyf.
Ons het baie lekker gebly. Jeanne-Mari was verskriklik vriendelik en behulpsaam. Ons eenheid was perfek vir ons behoeftes. Ons sal beslis weer daar bly en vir almal aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Amanda E - Apr 2019
Algehele gradering
Luukse verblyf met 'n sakpasprys.
Gaston H - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring en alles was gerieflik.
Francois V - Des 2018
Algehele gradering
Skoon en uiters netjies!
Simone J - Nov 2018
Algehele gradering
Such a great break from the norm, sincere, friendly, assisting and caring management and staff, out of this world service.
Gideon H - Nov 2018
Algehele gradering
Baie netjies, lekker geslaap, vriendelike ontvangs.
Michelle K - Sep 2018
Algehele gradering
Exceptional rooms, clean and spacious.
Dp B - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies skoon en baie vriendelike ontvangs. Hoofstraat ligging kan bietjie steurend wees.
Jerome C - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies en modern.
Valerie L - Aug 2018
Algehele gradering
Was heerlik ruim, skoon en goeie waarde vir geld.
Doret S - Jul 2018
Algehele gradering
Was heerlik. Kamer was pragtig en baie netjies.
Elmarie V - Jun 2018
Algehele gradering
Friendly staff and accommodation is up to standard.
Rh C - Jun 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld en diens is topgehalte.
Byron N - Mei 2018
Algehele gradering
The accommodation felt exclusive, was neat and we were very satisfied.
Vredenburg Boutique Lodge se terugvoer
Thank you very much and please do come visit again.
Claudio J - Mei 2018
Algehele gradering
Would be stupid to complain.
Monica S - Mrt 2018
Algehele gradering
Onvergeetlik met die vriendelikste ontvangs.
Vredenburg Boutique Lodge se terugvoer
Baie Dankie Monica.
Ek kyk uit vir julle. Kom kuier gerus weer.
Johan N - Mrt 2018
Algehele gradering
Ons was verstom oor die netheid en waarde vir geld.
Willem V - Feb 2018
Algehele gradering
Netjies, georganiseer en vriendelik.
Kevin V - Nov 2017
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld, puik ligging.
Meagan P - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Frenk P - Okt 2017
Algehele gradering
Best place if you want to relax and enjoy. Best place ever.
Marius B - Okt 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Candice A - Aug 2017
Algehele gradering
Not bad at all.
Leone W - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was idillies! Ons kom beslis terug!
Richard L - Jul 2017
Algehele gradering
'n Blyplek weg van jou woning met selfde styl en netheid.
Thea E - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekende diens, baie netjies.
Shireen D - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Megan D - Jun 2017
Algehele gradering
Juweel.
Rochelle C - Jun 2017
Algehele gradering
Alles was perfek.
Glynnis D - Mei 2017
Algehele gradering
Vriendelike en warm, behulpsame mense en bestuur by ons verblyf.
Linda N - Apr 2017
Algehele gradering
Luukse verblyf teen sakpas prys in Vredenburg.
Ernst V - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Renee S - Mrt 2017
Algehele gradering
Awesome!
Stephnie V - Feb 2017
Algehele gradering
Rustig, netjies, vriendelik en goeie diens.
Giel F - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik gebly, skoon, netjies en veilig.
Hennie D - Sep 2016
Algehele gradering
Puik!
Marlinda V - Aug 2016
Algehele gradering
Peaceful and cosy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vreedsaam en gesellig.
Ware versteekte juweel! Gemak, gasvryheid en veiligheid weeg swaarder as die negatiewe uitsig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rh C - Jul 2016
Algehele gradering
Ons verblyf was onvergeetlik.
Lees meerRoche V - Jul 2016
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer, Fantasties!
Merceline L - Mei 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Norman M - Mrt 2016
Algehele gradering
Uiters onaangenaam.
Elaine B - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Chaney W - Feb 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
Clive C - Feb 2016
Algehele gradering
Akkommodasie en eienaars baie aangenaam.
Ruan C - Feb 2016
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Tony P - Des 2015
Algehele gradering
Cleanest and most comfortable accommodation I've ever seen!
Aaishah A - Des 2015
Algehele gradering
Very nice.
Rozanne S - Nov 2015
Algehele gradering
Moderne prentjie-mooi kamers.
Leanne D - Nov 2015
Algehele gradering
Dit was super lekker!
Natasja B - Nov 2015
Algehele gradering
My huis weg van die huis.
Geoff A - Sep 2015
Algehele gradering
Very comfortable!
Thinus S - Sep 2015
Algehele gradering
Baie luuks. Baie skoon. Baie sentraal.
Yolanda H - Jul 2015
Algehele gradering
Diens was puik, en mense baie vriendelik en hulpvaardig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Old Mutual-gebou, H/v Hoofstraat en Breestraat, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom