Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vista Zoe

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakke-straat 1, Nautica Eenheid 405, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Vista Zoe bied selfsorgverblyf met 'n see-uitsig in Mosselbaai wat dit die ideale opsie maak vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreekplek op die Tuinroete.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n matras wat slegs vir 'n kind geskik is en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n matras wat slegs vir 'n kind geskik is en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 2 yskaste, 'n stoof, elektriese oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n rusbank, platskerm-TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Daar is ook 'n etenstafel.

Die glasdeur bied toegang tot 'n groot balkon met 'n etenstafel, rusbank en braaigeriewe, sowel as 'n lieflike see-uitsig. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Vista Zoe sluit in:

Koningingrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Vista Zoe
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Bakke-straat 1, Nautica Eenheid 405, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vista Zoe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakke-straat 1, Nautica Eenheid 405, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8597a8c523cf2c5723c0d45381b3b5236ef91cf30e7befa098b89146607aed8fc77022f71e61a50dcb3a4cdafffc9b29cf74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 1 Bakke Street Nautica Unit 405 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.172074136096 22.122132777177
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem