Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vincentia Odd Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg. Yskas, mikrogolfoond en tweeplaat-gasstoof. Daar is nie ’n oond nie.
Huisreëls

Die eienaars het vriendelike honde op die perseel wat sal blaf wanneer gaste arriveer en gaan. Die slaapkamervenster van die kothuis het ’n uitsig oor die plonspoel en sondek van die eiendom waar die honde slaap en speel.
Die buurt het honde wat op verskillende tye van die dag en nag blaf, wat nie deur ons beheer kan word nie.
Geen laatnag partytjies of harde musiek word toegelaat nie en gaste moet ander gaste, die bure en gesinslede in ag hou.
Maak asb. seker dat die korrekte hoeveelheid gaste aangedui word vir die kwotasie en die betaling daarvan, aangesien daar nie ekstra gaste in die kothuis toegelaat word nie. Indien ’n kwotasie vir ’n vyfde gas benodig word, moet daar asb. ’n boodskap aan die eienaar gestuur word sodat die kwotasie aangepas kan word.
Elektrisiteittoevoer kan nie 24/7 gewaarborg word nie, weens beurtkrag van Eskom wat op verskillende tye van die dag plaasvind. Daar is Waterbeperkings in Buffalo City.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 440
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 440
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vincent-weg 94, Vincent Heights, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf59df20835f2f41608b3bb01b29a3e9ad015b008a5aebd39c2a430ba74f02d71c8263301bbd0becfd8c1d49f7f886c8ef255?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 94 Vincent Road Vincent Heights 5247 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.978958362717 27.912355175463
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem