Villiera Guest Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Heather Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Jare op LekkeSlaap 3
Opsomming van Resensie
Divan Y - Mrt 2024
Algehele gradering
Salig en heerlik.
Ashwill S - Mrt 2024
Algehele gradering
Ek het dit baie geniet. Ons het omtrent lekker geslaap .
Malcolm J - Feb 2024
Algehele gradering
Voldoende en veilig.
Sanet C - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik stil en weg van die woelige dorp.
Caitlyn P - Des 2023
Algehele gradering
Pleasant, calm & relaxing, stunning design.
Villiera Guest Farm se terugvoer
Hi Caitlyn, thank you so much for the beautiful review, we are so glad you enjoyed your stay with us. See you again soon
Ashwill S - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Hennie S - Nov 2023
Algehele gradering
Baie oulik en mooi.
Diane L - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie. Baie netjies. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel.
Naomi M - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike gasvrye akkommodasie.
Esme H - Apr 2023
Algehele gradering
Our stay was peaceful and quite. The farm setting is beautiful.
Villiera Guest Farm se terugvoer
Hi Esme,
Thank you so much for your review we really appreciate it. It was a pleasure to have you as guests and hope to see you again.
All the best
Heather
Llewellyn M - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike naweek, alles was pragtig en netjies.
Tammy B - Mrt 2023
Algehele gradering
Such a warm and welcoming stay in the Baan.
Franchel K - Feb 2023
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en vriendelik.
Rosaline I - Des 2022
Algehele gradering
Rustige, veilige omgewing. Lafenis vir jou siel.
Benita K - Sep 2022
Algehele gradering
Stil en rustig.
Virginia D - Aug 2022
Algehele gradering
Small but lovely stay for 3 people.
Ansu D - Jul 2022
Algehele gradering
Als wat 'n mens nodig het om weer asem te skep. Rustige en pragtige omgewing.
Michelle J - Mei 2022
Algehele gradering
I loved it.
Chanzel F - Nov 2021
Algehele gradering
Perfect.
Wynne P - Okt 2021
Algehele gradering
Not what I expected from the advert.
Jolanda R - Sep 2021
Algehele gradering
Verblyf was baie netjies.
Maria V - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het net een nag oorgebly. Dit is baie lekker vir oornaggeriewe. Ek sal dit egter nie vir 'n vakansie aanbeveel nie.
Villiera Guest Farm se terugvoer
Thank you so much for your feedback. Robin's Nest is only a room as advertised on the website and does not have washing up facilities. We have a "dirty dishes" bucket and encourage our guests to use this service if they want clean dishes. We really value every guest's opinion and thank you for your response.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Newmarket-straat 6, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom