Villa Vista Bonita 63
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarens Golf Estate 69, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 142 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Villa Vista Bonita 63 is 'n selfsorg-villa in die Clarens Golf and Leisure Estate.
Villa Vista Bonita 63 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, eetarea en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volle en suite-badkamer. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n volle en suite-badkamer.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas-vrieskas. Die gesellige leefarea het 'n TV met DStv en 'n gaskaggel vir koue winteraande. Daar is ook buitemeubels en ingeboude braaigeriewe op die onderdakbalkon. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Gaste kan 'n potjie gholf op die uitstekende 18 putjie-gholfbaan kom speel, Berg Horeb klim, of rustig op die pragtige gholfbaan gaan stap. Kom geniet dan sommer 'n koppie koffie of iets sterker, saam met ietsie te ete, op die Klubhuis se stoep met sy pragtige uitsig op die berge. Die villa is minder as 10 minute se ry vanaf geriewe in die dorpie Clarens.
Lesotho is net 40 minute se ry ver en winter-ski is sowat 2 ure ver. 'n Daguitstappie na Lesotho is lekker in die somer én die winter, so gaste moet hulle paspoorte en volledige geboortesertifikate vir kinders jonger as 18 jaar saambring.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Biddy Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 146
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Clarens Golf Estate 69, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Villa Vista Bonita 63 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarens Golf Estate 69, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom