Villa Rose Cottages
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Kathryn M - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent, clean and safe, convenient location.
Adele M - Feb 2024
Algehele gradering
Een nag oorslaap vir sportbyeenkoms.
Susan F - Des 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het. Skoon, netjies, 'n plesier om te oornag.
Dirk V - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik.
Chris C - Aug 2023
Algehele gradering
Stunning. Goeie waarde.
Charmain V - Aug 2023
Algehele gradering
Best stay ever.
Ignatuis H - Aug 2023
Algehele gradering
Very good value for money.
Veneshia E - Aug 2023
Algehele gradering
Pleasant stay.
Petro S - Aug 2023
Algehele gradering
Veilige, netjies en gerieflike oornagakkommodasie.
Lees meerDenzil S - Aug 2023
Algehele gradering
Nog altyd net baie goeie diens ondervind.
Carel J - Jul 2023
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Annelie V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en baie mooi.
Maureen F - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam, netjiese gastehuis en veilig.
Karen T - Apr 2023
Algehele gradering
Good value for money. Very cosy room.
Rhoda S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike en bekostigbare verblyf.
Elsabé G - Mrt 2023
Algehele gradering
Die verblyf was netjies. Stil woonbuurt.
Elsa T - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik gewees.
Nadia L - Feb 2023
Algehele gradering
Love die plek!
Philip O - Jan 2023
Algehele gradering
Stil en rustige area van Bloemfontein en naby aan winkels.
Marlize V - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en perfekte ligging.
Wilmarie R - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en naby die N1. Great vir gesin met kinders.
Belinda C - Des 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Suria F - Des 2022
Algehele gradering
Baie goeie diens. Ons was te vroeg vir die inkloktyd, maar is nogtans so spoedig moontlik gehelp.
Marlene B - Okt 2022
Algehele gradering
Beslis die moeite werd.
Denzil S - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het Bloemfontein besoek vir mediese redes.
Philip O - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjies en baie rustig.
Kobus F - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gesellig.
Hettie V - Jul 2022
Algehele gradering
Alles is baie netjies en veilig.
Yolande O - Jun 2022
Algehele gradering
Clean room and friendly service.
Gerhardt B - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Marna L - Mei 2022
Algehele gradering
Lieflike verblyf in Bloem.
Barrie K - Apr 2022
Algehele gradering
Mooi, skoon, veilig.
Alenore H - Mrt 2022
Algehele gradering
Very pleasant.
Riandi J - Mrt 2022
Algehele gradering
Sal Villa Rose beslis aanbeveel.
Paul D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker!
Este W - Feb 2022
Algehele gradering
Privaat.
Mona V - Des 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Mooi ingerig.
Robbie L - Nov 2021
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies
Jurina V - Okt 2021
Algehele gradering
Tuiskoms is soos jou eie plek. Rustig, stil en ontspanne.
Denzil S - Okt 2021
Algehele gradering
Was in Bloemfontein vir mediese redes en vind dat Villa Rose Cottages baie ideaal gelee is om vanaf al die pekkete besoek wat ons moes by uitkom.
Delmé H - Sep 2021
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het.
Don U - Aug 2021
Algehele gradering
Excellent and affordable overnight accomodation for overnight stop on road trip.
Proy K - Jun 2021
Algehele gradering
Verblyf by Villa Rose was baie aangenaam.
Charmaine J - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Eulanda G - Mrt 2021
Algehele gradering
Tuis en gemaklik gevoel.
Eduan D - Mrt 2021
Algehele gradering
Oornag.
Pieter D - Mrt 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Marietjie H - Jan 2021
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam en kan nie enige verbeteringe voorstel nie.
Elisma O - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Hettie J - Des 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld. Uitstekend!
Cornelia S - Nov 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en alles wat jy nodig het is daar!
Carien H - Nov 2020
Algehele gradering
Fantastiese diens!
Denzil S - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens, baie netjies, baie gerieflik, voel baie veilig.
Lizann M - Nov 2020
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Martie R - Nov 2020
Algehele gradering
Om by Villa Rose tuis te gaan was 'n lekker ervaring.
Wilna M - Okt 2020
Algehele gradering
Puik geriewe, waarde vir geld.
Nicolene B - Sep 2020
Algehele gradering
Very comfortable and quiet.
David D - Sep 2020
Algehele gradering
Aangename verblyf
Marius M - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het slegs een aand oorgeslaap en dit was baie netjies en skoon.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Kruger-straat 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom