Villa Palms
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Avenue Disandt 16, Fresnaye, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Villa Palms is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die grondverdieping van die eienaar se huis in Fresnaye. Dit is ideaal vir 'n klein gesin, sakereisigers of vakansiegangers.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers met lugversorging. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, genoeg kasspasie en toegang tot 'n stoep met 'n gedeeltelike see-uitsig wat omring word deur lowerryke groenigheid. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, dubbeloond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die aparte opwaskamer het 'n mikrogolf, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met 4 stoele en 'n gemaklike rusbank. 'n TV en gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n omsetter wat die WiFi, TV en sekere kragproppe gedurende beurtkrag kan aandryf.
Die leefarea lei na 'n privaat dek, plonspoel, buitesitplek en ingeboude braaigeriewe. Die verblyf is naby restaurante, winkels, die V&A Waterfront en die bekende strande van Kampsbaai en Clifton.
Slaapplek
’n Bespreking by Villa Palms sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
- Privaat swembad
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Avenue Disandt 16, Fresnaye, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Fresnaye Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Avenue Disandt 16, Fresnaye, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom