Villa Mia No 11 St Lucia
Opsomming van Resensie
Laurens O - Jul 2022
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Marion T - Jul 2022
Gemiddeld
Lekker wegbreek.
Carmen R - Jun 2022
Gemiddeld
Lekker gebly.
An-marié D - Mei 2022
Gemiddeld
Fantasmagories!
Fanie B - Nov 2021
Gemiddeld
Gerieflik, netjies en waarde vir geld.
Yolande J - Okt 2021
Gemiddeld
Asemrowend.
Villa Mia No 11 St Lucia se terugvoer
Beste Yolande
Baie dankie vir julle mooi resensie, ons waardeer dit baie.
Ons is baie bly dat julle lekker gebly het en hoop om vinnig weer van julle te hoor*
Vriendelike groete,
Bernadine
Antionette P - Apr 2021
Gemiddeld
Welcomed friendly. Unit cleaned and serviced daily.
Mariska K - Apr 2021
Gemiddeld
Would definitely stay there again.
Debbie H - Jan 2020
Gemiddeld
Dit is baie beknop, kombuis nie skoon, parkering is 'n nagmerrie.
Lees meerArno S - Jan 2020
Gemiddeld
Voldoen aan minimum standaard.
Martin G - Jan 2020
Gemiddeld
Die plek lyk baie beter op die foto's as in werklikheid.
Gerda V - Des 2019
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Annelien K - Des 2019
Gemiddeld
Wonderlik.
Maryke N - Aug 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Princess M - Aug 2019
Gemiddeld
When you need to relax and are looking for a quiet place with your love, friends or colleagues, this is perfect.
Chris A - Aug 2019
Gemiddeld
Bekostigbare gerieflike verblyf.
Villa Mia No 11 St Lucia se terugvoer
Dankie vir die resensie Chris. Ons werk tans aan 'n oplossing vir die parkering maar dis ongelukkig 'n lang proses, sal verseker opvolg oor die eetgerei en toaster.
Baie dankie, Bernadine
Celia K - Mei 2019
Gemiddeld
Baie sentraal geleë, naby alles.
Villa Mia No 11 St Lucia se terugvoer
Dankie vir die kort en kragtige resensie Celia.
Hoop om julle vinnig weer te sien.
Linda U - Mei 2019
Gemiddeld
The unit was lovely had a wonderful stay.
Villa Mia No 11 St Lucia se terugvoer
Thank you Linda, I am glad that you enjoyed your stay and hope to see you again.
Jakolene J - Apr 2019
Gemiddeld
Baie lekker.
Villa Mia No 11 St Lucia se terugvoer
Beste Jakolene,
Dankie vir die kort en kragtige terugvoer, dit word waardeer.
Vriendelike groete,
Bernadine
Jacques S - Apr 2019
Gemiddeld
Rustig, skoon en lekker.
Villa Mia No 11 St Lucia se terugvoer
Beste Jacques,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is bly dat julle lekker gebly het.
Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Bernadine
Zasce V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netjies, skoon en baie lekker gebly.
Villa Mia No 11 St Lucia se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Altyd bly om te hoor dat die gaste dit geniet het. Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Bernadine
Madeleine L - Mrt 2019
Gemiddeld
Aangename verblyf.
Villa Mia No 11 St Lucia se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons is bly dat julle julle naweek geniet het en hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Bernadine
Anna M - Okt 2018
Gemiddeld
Netjies en skoon. Naby aan alles.
Juliet M - Jul 2018
Gemiddeld
It was lovely and cosy.
Chris M - Mei 2018
Gemiddeld
Verblyf was awesome!
Lees meerPikkie L - Apr 2018
Gemiddeld
Heerlik!
Villa Mia No 11 St Lucia se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Is baie bly julle het die wegbreek geniet. Woonstel word hierdie week binne uitgeverf. Hoop om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Vriendelike Groete
Hanlie
Hanici B - Jan 2018
Gemiddeld
Pragtige skoon swembad, goeie kliëntediens.
Villa Mia No 11 St Lucia se terugvoer
Geagte Hanici
Ek het Oktober 'n verf tegniek probeer wat duidelik nie gewerk het nie. Die meubels is van baie goeie gehalte, ek het lankal 'n kwotasie aangevra om dit oor te verf, wag nog geduldig vir terugvoering.
Vriendelike groete
Hanlie
Elmarie P - Jan 2018
Gemiddeld
Goed geleë, maar kort opgradering! Dringend!
Maggie S - Des 2017
Gemiddeld
Warm welcome, neat room, well arranged.
Villa Mia No 11 St Lucia se terugvoer
Dear Maggie,
Thank you so much for your positive review, it is highly appreciated. Hope to see you in the near future. We wish you and your family a save and blessed festive season. Keep well.
Kind regards,
Hanlie
Jan E - Nov 2017
Gemiddeld
Teleurgesteld.
Villa Mia No 11 St Lucia se terugvoer
Geagte meneer Jan Els
Ek is verskriklik jammer dat u so oor ons woonstel voel, ons het die woonstel opgeknap in Oktober voordat ons by Lekkeslaap
aangesluit het. Ons woon in Swaziland en kan ongelukkig nie self toesien dat alles skoon is nie. Baie dankie dat u ons in kennis gestel het dat absoluut niks op standard is nie, ek sal eerder die woonstel onttrek. Sal u asb so gaaf wees om u bank besonderhede vir my te stuur sodat ek u, u R1 500 vir u kan terug betaal. Ek was nogal trots op ons ou plekkie, en baie tevrede met die skoonmaak diens.
Weereens ek is regtig opreg jammer.
Vriendelike groete,
Hanlie Mc Intyre
0836602077
Gerhard C - Nov 2017
Gemiddeld
Enjoyed our stay.
Alwyn B - Nov 2017
Gemiddeld
Lekker sentraal en skoon.
Thinus G - Okt 2017
Gemiddeld
Baie klein en beknop. Nie genoegsame meubels om 6 mense te huisves en te akkommodeer nie.
Rika D - Okt 2017
Gemiddeld
Bevat alles wat jy nodig het.
Chrizanne B - Okt 2017
Gemiddeld
Baie bly dat det troeteldier veilig is.
Bernadette N - Sep 2017
Gemiddeld
Awesome.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Katonkel- en Mckenziestraat, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom