Villa Mia 7
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 16 Apr 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Katonkelstraat, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 1
-
Vanaf
R950R713 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Villa Mia 7 is 'n selfsorgwoonstel wat in St. Lucia geleë is. Dié kusdorpie aan KwaZulu-Natal se Olifantkus is die poort tot die iSimangaliso Vleilandpark wat een van die grootste parke in Suid-Afrika is met lieflike wildsafari's, diverse ekosisteme, seekoeie, krokodille, bootvaarte op die riviermond en ongetemde wildernis wat gaste regoor die wêreld lok.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 persone en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Handdoeke word voorsien. Daar is lugversorging en plafonwaaiers.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Daar word daaglikse skoonmaak dienste voorsien. Die eenheid lei na 'n patio met braaigeriewe. Die patio het 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad en daar is parkeerplek agter 'n elektriese hek.
Slaapplek
’n Bespreking by Villa Mia 7 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 27
Jaar gelys 5
Ligging
- Katonkelstraat, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa Mia 7 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Katonkelstraat, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 1