Villa Marine Guest House
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 73, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R2 145 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa Marine Guest House is 'n toevlugsoord vir gaste wat wil walviskyk. Dit is in die rustige Pringlebaai Natuurbewaringsgebied versteek.
Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid elegante kamers met gemaklike beddens. Elke kamer het 'n badkamer met 'n stort of bad en elke kamer bied 'n pragtige see-uitsig.
Die bekoorlike dorpie het lekker eetplekkies en gaste kan rustig gaan stap en die oulike winkels en deli's verken. Natuur is 'n groot fokuspunt by Villa Marine Guest House aangesien dit in 'n groot bewaringsgebied is waar wildspesies soos bobbejane, voëls, skilpaaie, otters en muishonde volop is. Verskeie fynbosspesies is ook te siene in die area rondom die gastehuis. Gaste het toegang tot veilige areas om te stap en nabygeleë natuurroetes.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Jacuzzi
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elizna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Marinerylaan 73, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Marine Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 73, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12