Villa Du-Baai 1
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cynaroidesstraat 20, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Villa Du-Baai 1 bied gerieflike oornagverblyf in Danabaai, Mosselbaai en is ideaal vir gaste wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.
Dié knus eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. In die sitarea is daar 'n dubbelslaapbank en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi word voorsien.
Veilige parkeerplek en privaat braaigeriewe is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Villa Du-Baai 1 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Kamerbediening
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 6
Jaar gelys 1
Ligging
- Cynaroidesstraat 20, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Du-Baai 1 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cynaroidesstraat 20, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom