View
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nevil-weg 10, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
View is 'n pragtige vakansiehuis wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n skilderagtige see-uitsig in die hartjie van St. Francisbaai bied. Die huis is ideaal vir gesinne of vriende wat op soek is na rustige vakansieverblyf stapafstand vanaf die hoofstrand, restaurante en winkels.
Die huis beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte toilet, en bied slaapplek aan 10 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede, derde, vierde en vyfde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die gaste in hierdie slaapkamers deel 2 badkamers wat elk óf 'n bad óf 'n stort het.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv en gemaklike sitplek, en lei na 'n balkon met sitplek, gasbraaigeriewe en 'n uitsig oor die see.
Gratis WiFi word voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by View sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Nevil-weg 10, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in St. Francisbaai St. Francis Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nevil-weg 10, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom