Victorious on Whites Road
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Karien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Willem J - Apr 2024
Algehele gradering
Netjiese ruim verblyf met atmosfeer wat jou tuis laat voel.
Crystal J - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful and very spacious.
Andre R - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtig, ruim en rustig.
Anne E - Mrt 2024
Algehele gradering
Die eienares van die gastehuis (Karien) het werklik uit haar pad gegaan vir ons.
Linda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Leandrie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Net te kort! 'n Rustigheid wat mens weer wil ervaar!
Elsabe V - Mrt 2024
Algehele gradering
Will be back!
Lerato N - Feb 2024
Algehele gradering
Fabulous and wonderful.
Marietjie G - Des 2023
Algehele gradering
Dit was ruim, pragtig en goed vir mens se kop.
Annemarie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies en goed ingerig.
Riaan E - Okt 2023
Algehele gradering
Die voel soos kuier by 'n ander huis. Baie netjies en baie gasvry. As ek kon 10 sterre gee sou ek. Sal met graagte aanbeveel.
Chane K - Okt 2023
Algehele gradering
Beste diens wat ons al ooit gehad het by 'n B&B.
Nadia S - Sep 2023
Algehele gradering
Kamer was baie mooi en diens is uitstekend.
Madelein S - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gasvry, baie dankie.
Jessica S - Jul 2023
Algehele gradering
Salig, pragtig en onvergeetlik.
Lees meerJoanne K - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker plek.
Mia V - Jun 2023
Algehele gradering
Stylvol!
Gerhard B - Mei 2023
Algehele gradering
Gemaklik, veilig, mooi, vriendelik en behulpsaam.
Lees meerThea D - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfek en gasvry.
David S - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspannend - voel soos eie tuiste.
Taryn R - Feb 2023
Algehele gradering
Amazing stay. Best host ever.
Carien P - Jan 2023
Algehele gradering
Definitief waarde vir geld.
Burnedette V - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plek en vriendelike diens.
Ursula L - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Pragtige plek en goeie diens.
Anton L - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent value.
Mpumelelo Z - Sep 2022
Algehele gradering
Fabulous.
Bertus C - Aug 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Indumiso M - Aug 2022
Algehele gradering
The place is fabulous!
Soenel N - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik en smaakvol.
Anri L - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastiese gasvryheid.
Mary Ann S - Jul 2022
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke.
Eleanor K - Jun 2022
Algehele gradering
Die beste.
Vanessa K - Mei 2022
Algehele gradering
It felt like home.
Victorious on Whites Road se terugvoer
Hi Vanessa, thank you for taking the time to write a review.
Hope to meet again, and enjoy some wine drinking and speaking French.
Anne B - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Victorious on Whites Road se terugvoer
Baie dankie. Sien uit om jul weer te ontvang.
Susan V - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige kamer en het lekker gerus.
Kesandra E - Jan 2022
Algehele gradering
Moderne fasiliteite, vriendelike en behulpsame gasvryheid. Definitief waarde vir geld.
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Whites-weg 9A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom