Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2024 tot 16 Mei 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stockenstroomstraat 72, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 250R1 063 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Victorian Square Guesthouse is 'n lieflike Victoriaanse huis wat uit die laat 19de eeu dateer en in 'n bekoorlike gastehuis omskep is wat in die perdeskoen van Graaff-Reinet lê. Die gastehuis word met 'n rustige, pragtige tuin omring en is in 'n stil en veilige area geleë.
Verblyf word in ruim en moderne selfsorg-gastekamers met en suite-badkamers en lugversorging vir die warm Karoo-somers aangebied. Elke kamer het skoon linne, sagte wit handdoeke, sekere komplimentêre toiletware, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, ketel, broodrooster en 'n toonbank met stoeltjies, of 'n etenstafel en stoele toegerus is.
Gaste kan lekker op die groot stoep wat om die huis strek ontspan en die uitsig oor die omgewing geniet. Daar is 'n ruim, gemeenskaplike onderdaksitarea en -eetarea met ingeboude braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Loraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Jaar gelys 4
Ligging
- Stockenstroomstraat 72, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Victorian Square Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stockenstroomstraat 72, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom