Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verkijken Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is in die kothuis verbode.
Moet asb. nie hout by die donkie voeg nie. Comech en sy span sal genoeg hout vir warm water voorsien.
Comech en sy span sal die sleutels met aankoms oorhandig.
Maggie sal skottelgoedwas en die kombuis en badkamers daagliks skoonmaak.
Moet asb. nie die blou-apies of samango-apies in die tuin voer nie.
Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 497
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 497
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 497
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71, Verkijken Plaas, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb58f6bd0194393c06b1b694c26dd725e9f1a3acd2902c4487901a2e5c68219fb031ff71808088f175352d03ad728f48c4c15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 497 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 R71 Verkijken Farm 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.890840852576 29.942810409825
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem