Verbeel Gastehuis
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keyterstraat 388, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Verbeel Gastehuis bied rustieke en oulike selfsorgverblyf in Rosendal. Hierdie kothuis met sy vintage-dekor is 'n goeie opsie vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat die area wil verken.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n eenplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié spasie het ook 'n etenstafel.
Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek en 'n dagbed, asook 'n tuin met braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by Verbeel Gastehuis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Robin Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 30
Jaar gelys 1
Ligging
- Keyterstraat 388, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Gaste dink Verbeel Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rosendal Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keyterstraat 388, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom