Valentina
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Generaal Hertzog-straat 27, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 399 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Valentina bied 'n selfsorgwoonstel, asook 'n paar gastekamers. Die verblyf is in Dan Pienaar in Bloemfontein.
Verblyf word gebied in 2 eenhede, naamlik Valentina en Val. Valentina beskik oor 2 slaapkamers het en slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Albei slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof en 'n oond, asook 'n sitarea, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi in.
Val het 1 slaapkamer het 'n geskik vir 3 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n yskassie, mikrogolf, stoof en 'n oond, asook 'n sitarea, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi in.
Ander geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en 'n braai-area in. Gaste is ook welkom om nabygeleë aktiwiteite soos wildritte, fietsry en tennis te geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Russies
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Natalia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 7
Ligging
- Generaal Hertzog-straat 27, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
- Gaste dink Valentina het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dan Pienaar Hillsboro Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Generaal Hertzog-straat 27, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom