Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaaldam Accommodation

Eenheid 1
Vanaf R620
R620 R496
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n gemaklike koninggrootte-bed wat ook omskep kan word in 2 enkelbeddens. Die eenheid het ook genoeg kasspasie vir gaste se bagasie. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Daar is ook 'n gemakstoel waar gaste kan opkrul met 'n lekker boek. Die eenheid het ook 'n klein lessenaar, stoel en gratis WiFi vir gaste wat werk moet doen. Ander geriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf en eetgerei vir 2 gaste in. Braaigeriewe is beskikbaar, maar dit moet vooraf met die bestuurder gereël word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel in.

Huisreëls

Rook in die kamers is verbode.
Spesiale geleenthede word toegelaat en braaigeriewe is beskikbaar mits daar vooraf met VDA gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid
Vanaf R620
R620 R496
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 3 gaste op versoek. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Ekstra enkelbed kan bygevoeg word mits dit vooraf so gereël is. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Daar is ook 'n gemakstoel waar gaste kan opkrul met 'n lekker boek. Die eenheid het ook gratis WiFi en 'n platskerm-TV met OpenView-kanale. Ander geriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf en eetgerei vir 2 gaste in. Die eenheid het ook 'n stoep met 'n tafel en stoele. Braaigeriewe is beskikbaar, maar dit moet vooraf met die bestuurder gereël word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel in.

Huisreëls

Rook in die kamers is verbode.
Spesiale geleenthede word toegelaat en braaigeriewe is beskikbaar mits daar vooraf met VDA gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R620
R620 R496
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Skoolstraat 9, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab9f62887327e13c7a948bb9cd84045b60a3c93e66e759a36d7ba2e9a9d62be3952956e3546069922c945c7de381ab60ce79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R620 nouVanaf R496 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 9 School Street Deneysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.88939 28.0960594
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem