Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Upper Room Guest House

Koningkamer
Vanaf
Vanaf R875
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n lessenaar, stoel en 'n TV met DStv-kanale in. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Wasgoeddienste is beskikbaar vir verblyftydperke langer as 7 dae. 'n Daaglikse skoonmaakdiens kan op versoek teen 'n ekstra gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R875
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n lessenaar, 'n stoel en 'n TV met DStv-kanale in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Wasgoeddienste is beskikbaar vir verblyftydperke langer as 7 dae. 'n Daaglikse skoonmaakdiens kan op versoek teen 'n ekstra gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R875
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n lessenaar, stoel en 'n TV met DStv-kanale in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Wasgoeddienste is beskikbaar vir verblyftydperke langer as 7 dae. 'n Daaglikse skoonmaakdiens kan op versoek teen 'n ekstra gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superieure Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R975
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en yskas-vrieskas toegerus is. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n lessenaar, stoel, rusbank en 'n TV met DStv-kanale in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Wasgoeddienste is beskikbaar vir verblyftydperke langer as 7 dae. 'n Daaglikse skoonmaakdiens kan op versoek teen 'n ekstra gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R975
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n dubbelbed sowel as 'n slaapbank wat vir kinders geskik is. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus is. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n lessenaar, stoel en 'n TV met DStv-kanale in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Wasgoeddienste is beskikbaar vir verblyftydperke langer as 7 dae. 'n Daaglikse skoonmaakdiens kan op versoek teen 'n ekstra gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middle-straat 36, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22576fac63d13d18a70cd3a690799e544a5412d7317421b6e2b563b5c02de8e4f47a2d2a19e230c20e15543983ee2f0dd695?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 36 Middle Street Kirkwood 6120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.402242933971 25.442372851521
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem