Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FamilyQuest Accommodation

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg-eenheid 43
Selfsorg
Selfsorg-eenheid 44
Selfsorg
Selfsorg-eenheid 29
Selfsorg
Eenheid 7A
Selgs verblyf
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

1. Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.

2. Rook is in die eenhede verbode. 'n Boete van R500 sal gehef word indien gaste binnenshuis rook. Rook word op die stoep toegelaat en elke eenheid het 'n asbak om buite te gebruik.

3. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

4. Moenie op die gras parkeer nie. Indien gevang word, sal 'n R2000-boete gehef word.

5. Let asb. daarop dat slegs 1 parkeerplek per eenheid toegeken word. Enige ekstra voertuie moet in die gemeenskaplike parkeerplek aan die bokant van die landgoed parkeer.

6. Geskik vir kleuters en kinders onder 12 jaar.

7. Geen ongeregistreerde gaste word toegelaat nie.

8. Die eenheid het slaapplek vir maksimum 6 gaste. Die beheerliggaam kan 'n boete hef indien meer gaste in die eenheid slaap as waarvoor bespreek is.

9. Respekteer asb. die geraas-aanklokreël om 22:00.

10. Skakel asb. die ligte, verwarmers, ens. af wanneer die eenheid verlaat word.

11. Respekteer asb. die inklok- en uitkloktye.

12. Kyk mooi na die sleutels. 'n Vervangingsfooi van R100 word vir verlore sleutels gehef.

13. Kyk mooi na die meubels. Dit sluit linne en handdoeke in. Moet asb. nie in die beddens eet nie aangesien al die linne wit is. Gaste sal vir skade wat die sekuriteitsdeposito oorskry, verantwoordelik gehou word.

14. Moet asb. nie die meubels herrangskik nie. Moet asb. nie kombuisitems uit die eenheid verwyder nie. 'n Vervangingsfooi sal vir vermiste glase, koppies, ens. gehef word.

15. Neem asb. die vullis uit voor julle vertrek.

16.Geen onwettige middels word op die perseel toegelaat nie.

17. Maak asb. seker dat alle vure heeltemal geblus is voor julle gaan slaap of die eenheid verlaat. In die geval van 'n vuur, gebruik asb. die brandblusser langs die buitebraai.

18. Onthou asb. om die kontrolelys in die lêer te voltooi.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vintage-rylaan, Greenway Woods Landgoed, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21e94ce31db638a3b74e9e03517ac9eb030746e722e514facbca379f5fec11f5f80076a21efe5ceea3bba1a94b3a0f1c47ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 Vintage Drive Greenway Woods Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.281799046702 31.005821228027
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem