Uitspan Baviaanskloof
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R332, Uitspan Baviaanskloof, Willomore, 6445, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Uitspan Baviaanskloof is in die westelike deel van die Baviaanskloof, 45 km vanaf Willowmore en 10 km vanaf die Nuwekloofpas. Gehalteverblyf word gebied aan 'n gesin of groep vriende. Verblyf is beskikbaar in 3 chalets, 1 dubbelkamer en 2 onderdak-karavane wat as 'n geheel bespreek word.
Chalet 1 bied slaapplek aan 2 volwassenes, met 'n ekstra slaapbank vir 'n kind. Chalet 2 is 'n dubbelverdieping-houthuis vir 6 gaste. Chalet 3 bied slaapplek aan 12 gaste en is ideaal vir 'n familiegroep. Die chalets bied pragtige uitsigte op die berge.
Die dubbelkamer is ideaal vir 'n paartjie en is agter die lapa. Die onderdak-karavane bied basiese verblyf met privaat ablusiegeriewe.
Al die eenhede het privaat braaigeriewe.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 93
Jare op LekkeSlaap 9
Ligging
- R332, Uitspan Baviaanskloof, Willomore, 6445, Oos-Kaap
- Gaste dink Uitspan Baviaanskloof het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willowmore Tuinroete Oos-Kaap
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R332, Uitspan Baviaanskloof, Willomore, 6445, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom