Uitkomst Guest Farm
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R354, Uitkomst Gasteplaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Uitkomst Guest Farm is op die pragtige Uitkomst Gasteplaas in die Roggeveld-streek net 13 km noord van Sutherland geleë. Herdie werkende plaas is ver vanaf lig- en lugbesoedeling en bied 'n ongeëwenaarde sterrekyk-ervaring.
Daar is 4 privaat kampeerplekke tussen groen gras en onder die skaduwee van wilgerbome. Gaste kan ook in 'n glamping-tent met 'n verhitte swembad bly. Elke kampplek spog met braaigeriewe en 'n gratis sak hout word voorsien.
Hierdie verblyf is ideaal vir die somermaande en daar is rotspoele, fietsroetes en verskeie staproetes, insluitend die Silhouette-roete, wat gaste kan geniet.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- R354, Uitkomst Gasteplaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Sutherland Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R354, Uitkomst Gasteplaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom