Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twin Palms

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 166

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Twin Palms
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Barbara Deidre L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara Deidre L
Gesin met tieners

Spasievol. Netjies. Die eienaars is baie behulpsaam. Lekker kuier.

Dit was ook moontlik om die DSTV te opgradeer en 'n klein fooitjie daarvoor te betaal. Baie lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Este S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este S
Gesin met klein kinders

Gemaklik en genoeg spasie vir 'n paar families.

Ons het heerlik gebly. Dit is mooier as op die foto's en mens kan ook meer van die see sien as wat dit aandui. Ons het gesukkel om die huis te kry, al het die eienaar 'n pin gestuur. 'n Kaartaanwysing sal handig van pas kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Twin Palms se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning en resensie. Dankie vir die voorstel van die kaart. Groete tot volgende keer.

Twin Palms
Mariaan J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi skoon rustige plekkie, mooi uitsig oor bosse en kan selfs die see sien.

Toe ons in Hartenbos aangekom het, het die GPS nie mooi kon aandui waar die adres is nie, ons het eers verdwaal en toe bel ek die dame gemoeid met die bespreking, toe ry ons na die plekkie toe. Die huis is agter 'n ander huis gebou en die nommer van die huis is nie duidelik sigbaar nie, toe ons dit vind was dit maklik om te kry. Die plekkie is pragtig, skoon, luuks en ruim. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vincent T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vincent T
Saam met vriende

Comfortable, neat and guest-friendly.

Great value for money and property well-maintained. All our needs were well catered for. Landlords were available to assist at any time and communication with them was easy. Checking in and out was a breeze. Great stay close to shopping and beaches. A great holiday destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wassenaar-straat 28, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82ec181066fbc6d8decddabeeac84b9cc01a004be90e968f442626a9853239b93dbde71f735952aee7a761064cedd759c447?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 28 Wassenaar Street Seemeeupark 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.137207461349 22.095145412195
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem