Twin Palms
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Marina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 168
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Caitlin B - Apr 2024
Algehele gradering
I would do it again.
Twin Palms se terugvoer
Dear Caitlin
Thank you once again for being such great guests, for your support, and lovely review. We appreciate that.
Barbara Deidre L - Sep 2023
Algehele gradering
Spasievol. Netjies. Die eienaars is baie behulpsaam. Lekker kuier.
Este S - Apr 2023
Algehele gradering
Gemaklik en genoeg spasie vir 'n paar families.
Twin Palms se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning en resensie. Dankie vir die voorstel van die kaart. Groete tot volgende keer.
Mariaan J - Apr 2023
Algehele gradering
Baie mooi skoon rustige plekkie, mooi uitsig oor bosse en kan selfs die see sien.
Vincent T - Feb 2023
Algehele gradering
Comfortable, neat and guest-friendly.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wassenaar-straat 28, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom