Twee Waters Gasteplaas
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Danika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Dianne V - Jul 2023
Algehele gradering
A slice of heaven.
Twee Waters Gasteplaas se terugvoer
Thank you Dianne! My apologies, I need to update my property.
Glad you enjoyed the kolkol. Hope to see you again!
Lucinda J - Jun 2023
Algehele gradering
Ons vriendinne het die heerlikste tyd gehad op die vooraand van my troue. Die stoep was 'n gesellige kuierplek selfs in die koue. Koffie in die stilte en natuurskoon in die oggend was net wat nodig was. Heerlike ontsnap van die stadslewe.
Twee Waters Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie Lucinda! Bly julle kon die rustigheid en mooi van ons gasteplaas se stoep beleef! Kom kuier gerus weer
Magdel V - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderful oasis!
Shereen K - Nov 2018
Algehele gradering
Great experience.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike ervaring.
Wonderlike plek om te bly. Ruim, modern en veilig. Baie mooi omgewing. Die gashere is baie vriendelik. Sal dié verblyf beslis aanbeveel vir enige iemand wat lief is vir die natuur.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Manon M - Okt 2015
Algehele gradering
Absolutely superb!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R331/Willowmore Pad, 12 km from Patensie, 6335, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom