Tuscan Village 29
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nelus en Mariaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Poppie M - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Amelda M - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Henry B - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was lekker, daar is 'n deur wat my bekommer.
Tuscan Village 29 se terugvoer
Henry, jammer dat jy dit nie met ons bespreek het tydens julle besoek nie. Niemand het nog ooit daaroor gekla. Ons gee aandag. Beste wense vir jou en jou gesin.
Marie S - Sep 2022
Algehele gradering
Excellent Accommodation with Everything and the Ultimate Customer Service.
Lees meerTuscan Village 29 se terugvoer
Thank you so much. It was only a pleasure. Hope to see you again. Keep well.
Christo Y - Aug 2022
Algehele gradering
Beste gastehuis waar ek/ons oornag het.
Lees meerBenni N - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties, ons gaan weer.
Jean-mare V - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelike mense wat mens op mens se gemaak laat voel.
Jacques V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie veilige en huislike atmosfeer.
Ashwell O - Des 2021
Algehele gradering
Dankie vr die naweek.
Anton U - Nov 2021
Algehele gradering
Veilige, goed toegeruste verblyf.
Tanya K - Okt 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Gideon V - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Nico B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Tammy M - Sep 2021
Algehele gradering
Very comfortable and clean.
Emil B - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en waarde vir geld.
Donnia O - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Heinrich B - Jul 2021
Algehele gradering
Fantastiese opsie!
Colleen W - Jul 2021
Algehele gradering
Large, well-managed accommodation with friendly hosts.
Riaan S - Apr 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik!
Johan E - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Andries P - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker.
Jessica L - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het dadelik tuis gevoel en gemaklik.
Liesl U - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjies skoon akkommodasie. Goed ingerug. Vriendlike ontvangs. Waar de vir geld.
Dianah M - Sep 2020
Algehele gradering
Perfek. Verwelkoming, vriendelikheid, netheid kon niks meer vra.
Kyla G - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was so lekker en so lekker warm verwelkom, die mense is lieflik.
Isaak P - Feb 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs by aankoms. Baie gerieflike, veilig area vir 'n vinnige wegbreek.
Sydney W - Jan 2020
Algehele gradering
Baie rustig, die stilte.
Deon R - Jan 2020
Algehele gradering
Sorgelose kuier. Hele woning was toegerus met alles en vele eksras.
Tuscan Village 29 se terugvoer
Baie dankie. Sien uit om jul weer te huisves.
Russel J - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Marius R - Nov 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Tuscan Village 29 se terugvoer
Baie dankie, ons probeer ons bes.
Lynette W - Apr 2019
Algehele gradering
Beste verblyf nog!
Sydney R - Apr 2019
Algehele gradering
Perfect.
Trevor P - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike plek met alles en nog meer wat nodig is om 'n vakansie spesiaal te maak.
Tuscan Village 29 se terugvoer
Beste Trevor,
Baie dankie. Ons probeer ons bes om gaste gemaklik te laat voel. Julle was wonderlike gaste. Net so ook al ons vorige gaste.
Julle is baie welkom hier, hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Tuscan Village 29
Manus L - Des 2018
Algehele gradering
Baie gasvry en gemaklik.
Bianca J - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlike naweek met fantastiese verblyf.
Meryl T - Mei 2018
Algehele gradering
Most enjoyable.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wassenaarstraat, Rylaan1, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom