Tugela Falls Self-catering Guest House
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Falls Plaas, Langs die R74, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R9 900 per nag, vir 18 mense
Beskrywing
Tugela Falls Self-catering Guest House bied selfsorgverblyf op 'n privaat plaas langs die R74, sowat 4 km vanaf Bergville.
Dié plaashuis is geskik vir 18 gaste en het 6 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 4 stapelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel 'n toilet en 'n stort en nog 'n toilet en 'n bad met 'n stort in die bad. Kamer 5 en 6 is buite en gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n dubbeldeur-yskas, mikrogolf, oond, 'n kookplaat met ekstra gas-kookplate vir beurtkrag en 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel en die sitarea het banke waarop gaste kan ontspan, 'n TV vir mediavermaak en 'n kaggel.
Dié area lei na die omheinde tuin met 'n plonspoel en 'n uitsig oor die rustige plaas.
Slaapplek
’n Bespreking by Tugela Falls Self-catering Guest House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Colleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 7
Ligging
- The Falls Plaas, Langs die R74, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Tugela Falls Self-catering Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bergville Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Falls Plaas, Langs die R74, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom