Coastal Hospitality - Trio Towers 26A
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand Boulevard Oos, Trio Towers, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 800R1 350 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Coastal Hospitality - Trio Towers 26A is 'n ruim woonstel met 'n mooi see-uitsig in die Trio Towers-kompleks wat in Mosselbaai geleë is. Die kompleks is naby die strand en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Trio Towers 26A is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer lei na 'n balkom wat 'n see-uitsig het. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad en stort het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele en die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Dié area lei na 'n balkon met 'n see-uitsig.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en daar is veilige parkeerplek op die perseel.
'n 600 W-rugsteunkragstelsel is tydens beurtkrag beskikbaar en sal die TV, Wi-Fi en DStv aanhou. Noodligte en 'n gasstoof is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
- Kluis
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 37
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Strand Boulevard Oos, Trio Towers, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand Boulevard Oos, Trio Towers, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom