Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treehouse Bloemfontein

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jannie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Treehouse Bloemfontein
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Gesin met tieners

Bitter lekker.

Baie goed toegeruste plek en die hot tub is 'n wenner. Die hoofslaapkamer het geen waaier nie, en dis dalk alles wat ek voel 'n verskil sal maak. Verder as dit het die plek letterlik alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters gasvry. Die Tickle Tub is vir seker 'n wenner. Dankie Jannie en span.

Vir seker 'n aanbeveling. Ideaal vir 'n familie van 4 of 'n paartjie van 2. Dankie aan die gasheer en gasvrou vir julle hulp, vriendelikheid en lekker eetgoed. Julle is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Treehouse Bloemfontein se terugvoer

Hi Andrea. Dit was lekker om julle te huisves. Bly julle het die Tickle Tub ook baie geniet. Hier word kliënte vriende.

Treehouse Bloemfontein
Connie O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie O
Gesin met tieners

Happiness.

Very nice place, safe and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Treehouse Bloemfontein se terugvoer

Goeie dag Connie. Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Hoop om julle spoedig weer te sien. Boomhuis groete.

Treehouse Bloemfontein
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haldon-weg 136, Gardeniapark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA367a153d75d05d36ec3dabe2e61049f202e4f79e50262b81554ea184f560429651f00ff8e84eb0aaa04e4559dd960aab1738?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 136 Haldon Road Gardenia Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -29.127099787205 26.174375934359
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem