Tree Top Kothuis en Safaris
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 South Pad, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tree Top bied 'n volledig gemeubileerde-, privaat drieslaapkamerkothuis wat ingerig is vir selfsorg. Die kothuis staan in 'n tuin in Mtunzini.
Die ruim kothuis het slaapplek vir 8 gaste, een slaapkamer met 1 dubbelbed, tweede met 2 enkelbeddens en die derde kamer het ook 2 enkelbedddens en 1 stapelbed. Die kombuis is volledig toegerus en is deel van die oopplan eet- /woonkamer. Daar is 2 badkamers, een met 'n bad en die ander met 'n stort. Daar is 'n lugversorging in al die slaapkamers. Al die slaapkamers en die sitarea het plafonwaaiers.
Tree Top bied verder akkommodasie vir nog 2 gaste in 'n huthuisie. Die huthuisie het 'n volledig toegeruste kombuis, privaat braai-area en 'n dakwaaier in die slaapkamer.
Die kothuise het sondekke, grasdakbraailapa, swembadjie en DStv.
Groot bome omring die kothuis en die gewone boskraai, hadidas en verskeie ander spesies voëls besoek die tuin gereeld.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Roy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 11
Ligging
- 24 South Pad, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Tree Top Kothuis en Safaris het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mtunzini Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 South Pad, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom