Travellers Joy
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 131
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Rika B - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfekte oornag.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie Rika, dit was lekker om jul te ontmoet. Kom kuier gerus weer.
Suretha G - Nov 2023
Algehele gradering
Marie is gasvry, vriendelik en gaan uit haar pad om gaste welkom te laat voel!
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie, was net 'n plesier om jul te ontvang. Geseënde Feestyd
Stan D - Okt 2023
Algehele gradering
Absoluut fantastiese diens.
Travellers Joy se terugvoer
Dankie Stan, jul is altyd welkom
Stephen R - Sep 2023
Algehele gradering
Marie was baie hulpvaardig, als het presies gebeur soos vooruit bespreek is.
Neels K - Jul 2023
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie Neels, ons sien uit na jul volgende kuiertjie.
Natasha S - Jul 2023
Algehele gradering
Oornag in Colesberg.
Lees meerTravellers Joy se terugvoer
Baie dankie Natasha, jul is so welkom!
Aj S - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en rustig.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie, kom kuier gerus weer
Theunis J - Mei 2023
Algehele gradering
Alles wat nodig is.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie, mooi dag.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Erica D - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik, stylvol en veilig.
Travellers Joy se terugvoer
Dankie Erica, hoop om jul weer te sien.
Ilone H - Mrt 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie, kom kuier weer.
Maria A - Mrt 2023
Algehele gradering
In stormweer aangekom, vriendelike ontvangs.
Travellers Joy se terugvoer
Kom kuier gerus weer.
Ray H - Jan 2023
Algehele gradering
Overnight stay en route to the Cape.
Travellers Joy se terugvoer
Thanks Rainer, it was lovely meeting you and hosting you. Hope to see you again.
Stan D - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastiese diens.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie Stan. Jy is enige tyd baie welkom.
Elainie C - Jan 2023
Algehele gradering
Friendly reception. Comfortable room.
Travellers Joy se terugvoer
Thank you Elainie, please come visit again.
Sanet S - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies - voldoen aan al ons behoeftes.
Travellers Joy se terugvoer
Dankie Sanet, kom kuier gerus weer.
Juliet D - Jan 2023
Algehele gradering
Clean and comfortable. Host Marie was really friendly.
Travellers Joy se terugvoer
Thank you Juliet. Hope to see you again.
Simone B - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelik en skoon.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie Simone. Dit was lekker om julle te ontmoet. Hoop om julle weer te sien.
Willie M - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie Willie, ons wag vir julle.
Karien B - Jan 2023
Algehele gradering
Verfrissend!
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie Karien, kom kuier gerus weer.
Melt E - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en al die fasiliteite is beskikbaar en in 'n goeie werkende toestand.
Travellers Joy se terugvoer
Goeiedag Melt
Ek is jammer oor die steurende geblaf van die hond. Dis al verskeie kere met die eienaar van die hond opgeneem, ongelukkig buite my beheer.
Vriendelike groete
Marie
Sanet B - Des 2022
Algehele gradering
Fabulous!
Travellers Joy se terugvoer
Hi Sanet, thank you so much. We hope to see soon.
Anni S - Des 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik en gerieflik.
Travellers Joy se terugvoer
Dankie Anni, ons wag vir julle volgende kuiertjie.
Marike N - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie, kom kuier gerus weer.
Monique R - Des 2022
Algehele gradering
Die kamer was skoon, en baie netjies.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie Monique, julle is baie welkom.
Christo I - Des 2022
Algehele gradering
Lekker 1 aand verblyf.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie Christo, kom kuier gerus weer.
Marinda S - Des 2022
Algehele gradering
Perfekte oornagplekkie in Colesberg.
Travellers Joy se terugvoer
Dankie Marinda, hoop om julle weer te sien.
Melanie B - Des 2022
Algehele gradering
Plekkie is pragtig en baie netjies.
Travellers Joy se terugvoer
Ek is bly jul het lekker gebly by ons, hoop jul kom kuier gou weer.
Hannes A - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende akkomodasie met vriendelike mense.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie Hannes, hoop om jul weer te sien
Riana H - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelik. Sal weer daar aandoen.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie Riana, jul is meer as welkom.
Mauritz S - Des 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie Mauritz, kom kuier gerus weer.
Annemarie B - Des 2022
Algehele gradering
Lekker rustig en stil.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie, hoop om julle weer te sien.
Gerda L - Sep 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Willie V - Aug 2022
Algehele gradering
Gasvry ontvang, baie sentraal geleë.
Michael V - Aug 2022
Algehele gradering
Lovely accomoodation.
Jomar En Adela V - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie plek vir 'n oornag.
Christa B - Jan 2022
Algehele gradering
Flinke en vriendelike diens.
Danie G - Jan 2022
Algehele gradering
It was ok.
Annetjie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies en rustige atmosfeer - kon goed slaap na ’n lang reis!
Rian P - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon and vriendelik.
Cornus S - Des 2021
Algehele gradering
Was ongelukkig sleg, want die krag was af in hele Colesberg.
Henna N - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Carol P - Des 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap, warm gestort.
Anjoem I - Des 2021
Algehele gradering
Always a great place to stay.
Marian M - Des 2021
Algehele gradering
Netjies en gerieflik vir oornag.
Heinrich V - Okt 2021
Algehele gradering
Mooi skoon en lekker aand se slaap
Alouise D - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike diens!
Mike H - Jul 2021
Algehele gradering
A very comfortable, clean and warm place to stay with parking on the premises.
Kewpie S - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon akkommodasie. Ons is baie gasvry ontvang.
Marcile D - Mei 2021
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Margaret V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie aangename en vriendelike ervaring.
Andre J - Jan 2021
Algehele gradering
Stil, veilig en gemaklik.
Ursula H - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Leane S - Des 2020
Algehele gradering
Dit was aangenaam, behalwe vir die ontvangs.
Dr Flip S - Des 2020
Algehele gradering
Netjies-gemeubileerde en baie skoon kamers. Vriendelike gasvrou.
Naomi G - Des 2020
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Talitha J - Des 2020
Algehele gradering
Excellent.
Eileen L - Okt 2020
Algehele gradering
Spacious and comfortable with everything that is required for an overnight stop.
Sonja S - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Fanie D - Jan 2020
Algehele gradering
Verblyf was lafenis na warm dag. Baie netjies en gerieflik.
Estie B - Des 2019
Algehele gradering
Ideale stop op pad Kaap toe.
Danie L - Des 2019
Algehele gradering
Was 'n baie rustige oornag instansie wat meer geriewe het as wat oornag plekke verkies.
Carl G - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Leanne V - Des 2019
Algehele gradering
Baie mooi kamers en lekker kuierarea buite. Sal weer daar gaan oorslaap.
Stan D - Des 2019
Algehele gradering
Puik diens en fantastiese geriewe vir moë reisigers.
Pearl W - Des 2019
Algehele gradering
Gevoel of ons tuis was.
Stefani P - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend. Plaas asb. ketel op 'n hoër tafel, verder goed!
Leorina S - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Hennie V - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie Hennie, sien jul binnekort weer.
Stephen P - Sep 2019
Algehele gradering
Ons kon nie vir beter oornag verblyf gevra het nie.
Winnie-isabel L - Aug 2019
Algehele gradering
Rustige en salige oornagverblyf.
Marie H - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Patricia H - Jul 2019
Algehele gradering
Very neat, comfortable and warm.
Travellers Joy se terugvoer
Thank you, hope to see you in the future again.
Abrie M - Jul 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjiese, skoon en gemaklike verblyf.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie, sien uit om jul weer te ontvang.
Amanda S - Apr 2019
Algehele gradering
Alles goed, netjies en vriendelike diens.
Travellers Joy se terugvoer
Groot plesier, hoop om jul gou weer te sien!
Gerrie D - Apr 2019
Algehele gradering
Baie mooi, netjies en skoon.
Hannes D - Apr 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Aretha S - Feb 2019
Algehele gradering
'n Baie skoon, gerieflike en ruim verblyf.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie, dit was lekker om julle te ontmoet en te ontvang. Hoop om julle weer te sien.
John E - Jan 2019
Algehele gradering
Heel gerieflik.
Jaco B - Jan 2019
Algehele gradering
Was baie gerieflik.
Lindy E - Jan 2019
Algehele gradering
Excellent halfway stop between Cape Town and Johannesburg. Will definitely consider staying there again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende halfpadstop tussen Kaapstad en Johannesburg. Sal beslis oorweeg om weer daar te bly.
Uitstekende halfpadstop tussen Kaapstad en Johannesburg, en ek is hartlik verwelkom en rondgewys deur Marie. Het aandete by De Plattelander, wat loopafstand van die gastehuis is, geniet en uitstekende lamskenkels geniet. 'n Vroeë nag in 'n gemaklike bed het my voorberei op nog 'n lang reisdag. Sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na 'n oornagslaapplek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Travellers Joy se terugvoer
Thank you, Lindy, looking forward to your next visit.
Margaret V - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekende diens en verblyf.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie. Ons sien uit na jul volgende kuiertjie
Stephanie D - Jan 2019
Algehele gradering
Gemaklik en vriendelik.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie,
Ons sien uit na u volgende kuier.
Johan W - Jan 2019
Algehele gradering
Gemaklike oornag.
Esme L - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies, ruim en waarde vir geld.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie, hoop om jul gou weer te sien.
Hugo C - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly en sal beslis weer daar boek.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie, ons sien uit na jul volgende kuiertjie.
Wanda R - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon met alles wat jy benodig.
Travellers Joy se terugvoer
Ons sal kyk daarna dankie. Ons hoop om jul gou weer te sien
Cas B - Jan 2019
Algehele gradering
Gemak en vriendelikheid.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie, hoop om jul weer te sien.
Annette C - Jan 2019
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en baie vriendelike diens.
Lb C - Des 2018
Algehele gradering
Dit was awesome en die mense was so vriendelik.
Careen K - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Thea H - Des 2018
Algehele gradering
Value for money, good location for overnight stop on the way to Cape Town. Beautiful old historic building.
Travellers Joy se terugvoer
Thank you, it was a pleasure hosting you
Schalk F - Des 2018
Algehele gradering
Fasiliteit was funksioneel.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie, was lekker om jul te ontvang. Hoop om gou weer te sien.
Anneri L - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie, hoop ons sien jul gou weer.
Lenice C - Des 2018
Algehele gradering
Baie rustig en alles wat mens nodig het vir oornagverblyf.
Tineke P - Des 2018
Algehele gradering
Excellent overnight accommodation and good value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Uitstekende plek om te oornag en goeie waarde vir geld.
Ons het hier gebly op pad na Kaapstad en die verblyf is baie gemaklik, skoon en daar is alles wat jy nodig het. Die gasvrou is baie vriendelik. Baie goeie waarde vir geld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Travellers Joy se terugvoer
Thank you Tineke, was a pleasure hosting you. Hope to see you in future again.
Karin B - Nov 2018
Algehele gradering
Lekker rustig en ontspannend na n lang pad.
Andre D - Okt 2018
Algehele gradering
Geraas van vragmotors die hele nag en geriewe nie op standaard.
Jeanette D - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflike oorslaapverblyf.
Hans-peter V - Okt 2018
Algehele gradering
Kort maar aangenaam.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie, hoop om u weer te sien.
Lu-ann H - Okt 2018
Algehele gradering
We had a fantastic stay!
Renette V - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was ouwêrelds aangenaam.
Frikkie K - Apr 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik, skoon en netjies.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie, kom kuier gerus weer.
Richard B - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker oornagplek.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie Richard, hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete,
Marie
Ettiene N - Apr 2018
Algehele gradering
Aangename ontvangs en kamer met badkamer heel goed.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie, ons hoop om u weer te sien.
Bronwyn M - Mrt 2018
Algehele gradering
Lovely place.
Travellers Joy se terugvoer
Thank you Bronwyn, was nice having you as guests. We are looking forward to your next stay.
Albert V - Mrt 2018
Algehele gradering
Goeie diens en moderne kamers.
Travellers Joy se terugvoer
Dankie Albert,
Was so lekker om jou te ontmoet. Hoop met jou volgende besoek is alles perfek.
Sien uit om jou weer te sien
Travellers Joy Groete
Jossie N - Mrt 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf, vriendelike diens, netjiese kamer.
Travellers Joy se terugvoer
Goeie dag Jossie,
Dankie vir jou positiewe terugvoer,was lekker om jul as gaste te ontvang.
Kom kuier gerus weer by ons
Vriendelike Travellers
Joy groete
Annemie F - Mrt 2018
Algehele gradering
Die beddegoed was nie op standaard, die kussings op bed het 'n gat in, vuilgoeddrom stukkend, kraan by my seun hul se kamer was stukkend asook ons kamer se stortkop.
Travellers Joy se terugvoer
Goeie dag
Jammer vir die ongerief ervaar. gaste kan ons gerus kontak om hulle versoeke te lig en hul klagtes in te dien.
Die kussing is intussen verwyder, het slegs as versiering op die bed gedien. Die vullisdrom is 'n rottang vullisdrom wat losgetrek het, dus vervang met 'n nuwe ene. Die stortkop was nie stukkend nie, ons het dit getoets en gevind dat dit slegs los gedraai was, dit is intussen reggestel.
Ons wil graag die beste diens aan ons gaste verskaf, dit sal nie weer gebeur nie.
Vriendelike groete
Marie
Charmaine M - Feb 2018
Algehele gradering
Rustig, skoon en gerieflik.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer
Ursula L - Jan 2018
Algehele gradering
Vriendelik en veilig.
Johan C - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig, skoon en naby restaurante.
Ingrid V - Des 2017
Algehele gradering
Skoon en gerieflik geleë.
Lealize V - Des 2017
Algehele gradering
Groot kamers, rustige atmosfeer.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie, was lekker om jul te ontvang. Hoop ons sien gou weer.
Geseende Kersfees en mag die nuwe jaar alles wat mooi is inhou.
Groete,
Marie
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Heleen P - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik! Net wat ons gesoek het na 'n lang dag op pad met baie teëspoed.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie. Sien uit na jul volgende kuiertjie
Groete,
Marie
Adel G - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik en goeie waarde vir geld.
Lise W - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelik, veilig en hondevriendelik.
Travellers Joy se terugvoer
Baie dankie, ons sien uit na jul volgende besoek.
Christa E - Nov 2017
Algehele gradering
Fantastic.
Johan V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Johann S - Sep 2017
Algehele gradering
Teleurstellend.
Adele N - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker ontspanne verblyf.
Mariëtte H - Jun 2017
Algehele gradering
Voldoende vir oornag-akkommodasiebehoefte.
Susan S - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus. Dit is ook geskik vir troeteldiere.
Penny D - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflik, vriendelik, veilig en skoon.
Travellers Joy se terugvoer
Jammer vir die ongerief. Julle was welkom om die versoek vir 'n alternatiewe opsie deur te gee.
Michael S - Mrt 2017
Algehele gradering
Short stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Kort verblyf.
Ons het teruggery van Kaapstad af en later aangekom as wat ons beplan het. Ons gasheer was baie akkommoderend en vriendelik. Die kamer was netjies en skoon. Was mal oor die stort en swembad na 'n lang dag se reis. Sal dié plek hoogs aanbeveel!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Liezl B - Feb 2017
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese verblyf. Verseker waarde vir geld.
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ventershoekstraat 17, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom