Trappieskop
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Bruce Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 149
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Louisa L - Apr 2024
Algehele gradering
Die verwarmer, elektriese kombers en goed toegeruste kombuis was 'n bonus.
Mari M - Mrt 2024
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Wikus B - Feb 2024
Algehele gradering
Verbaas om ou kennisse raak te loop en lekker gekuier. Jammer ons tyd was beperk.
Trappieskop se terugvoer
Dankie Wikus, ons is bly julle het lekker gekuier. Hoop om julle weer hier te verwelkom.
Johno D - Feb 2024
Algehele gradering
A very pleasant surprise.
Mel M - Feb 2024
Algehele gradering
Quaint beautiful 149 year old house.
James O - Jan 2024
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam en die fasiliteit voldoende.
Martie P - Jan 2024
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Stephanie M - Jan 2024
Algehele gradering
Very nice.
Marthinus S - Jan 2024
Algehele gradering
Moeilik na 'n dag lang reis vanaf Pretoria.
George F - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld vir oorslaap.
Antonie W - Jan 2024
Algehele gradering
Ons tweede keer wat ons hier bly. Ideaal gelee en perfek vir oornag.
Francois H - Jan 2024
Algehele gradering
Verskriklike plekkie om oor te slaap en waarde vir geld.
Antonie W - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker uitgerus in hierdie stil oornag huisie.
Brenda B - Des 2023
Algehele gradering
Interesant.
Elizabeth I - Des 2023
Algehele gradering
Ons het gehad wat benodig was.
Elzabe S - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en veilig. Sal weer daar stop.
Arina S - Des 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld en ons waardeer dat julle ons twee honde kon akkommodeer.
Maureen C - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en stil wonderlik.
Conrad B - Des 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike, rustige kuier wat ek beslis weer sal doen en hoog aanbeveel.
Naomi K - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike oornag ervaring.
Guillaume C - Nov 2023
Algehele gradering
Comfortable.
Siegfried A - Nov 2023
Algehele gradering
Ons sal weer daar tuis gaan.
Gay T - Jun 2023
Algehele gradering
Trappieskop is an old Hanover house with everything you could need in it - except easy access to opening the windows!
Lees meerLynn B - Mei 2023
Algehele gradering
Convenient overnight stop.
Martie N - Apr 2023
Algehele gradering
Outydse herlewing wat mens tot innerlike stilte dwing.
Cecil K - Apr 2023
Algehele gradering
Super!
De Wet D - Mrt 2023
Algehele gradering
Outydse sjarme en gasvryheid.
Leoni S - Feb 2023
Algehele gradering
Juweel op my pad.
Michiel Andries O - Feb 2023
Algehele gradering
Was heerlik, bestuurder moet net seker maak dat alles in plek is voor mens opdaag.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Dorea F - Jan 2023
Algehele gradering
Pet friendly and awesome.
Lees meerTrappieskop se terugvoer
Thank you Dorea for your feedback, we are delighted that you enjoyed our historical little gem, where we too lived with our Jack Russel kiddies, before moving to Tuin Huis, our next gem. You are always welcome here. Best regards, Bruce and Eduard.
Roelien R - Jan 2023
Algehele gradering
Oorslaap perfek.
Lees meerTrappieskop se terugvoer
Dankie Roelien. Ons waardeer julle terugvoer en doen die verbeteringe om Trappieskop nog beter te maak.
Groete, André, Bruce en Eduard
Liena V - Des 2022
Algehele gradering
Andre ia baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike stil omgewing en huisie is te pragtig!
Trappieskop se terugvoer
Dankie Liena. Ons maak planne met die stof. Dit is nogal 'n probleem met die stofstrate.
Groete, Eduard
Fanie En Rentia S - Des 2022
Algehele gradering
Aangename oornagplek in die Karoo.
Trappieskop se terugvoer
Dankie Fanie. Ons is bly julle het lekker gerus by Trappieskop.
Danielia O - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike outydse atmosfeer.
Trappieskop se terugvoer
Dankie Danielia. Bly julle het Trappieskop geniet. Eduard
Jennifer N - Des 2022
Algehele gradering
Cute little Karoo cottage in Hanover.
Trappieskop se terugvoer
Thank you Jennifer, so glad you enjoyed our little gem. Being pet friendly we do not only meet lovely people, we meet the furry friends too.
Regards Bruce and Eduard
Eugene G - Des 2022
Algehele gradering
Lekker oornagplek en baie ruim.
Trappieskop se terugvoer
Dankie Eugene. So bly julle het Trappieskop geniet.
Groete André, Bruce en Eduard
Adele H - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Trappieskop se terugvoer
Dankie Adele, ons waardeer julle terugvoer. Groete Eduard
Fanie D - Okt 2022
Algehele gradering
Teleurstellend. Die gasheer was onbewus van ons bespreking.
Trappieskop se terugvoer
Hi Fanie, so jammer alles was nie reg nie, ek het nagelaat om André te laat weet van julle bespreking. Ons vra om verskoning, dit blyk dat daar 'n misverstand was met die skoonmaker ook. Die ketel getoets, dit werk elke keer. Ons wil julle uitnooi om weer te kom met 50% korting op die tarief. Dankie vir die terugvoer, dit help ons om die verblyf by ons beter te maak. Karoo groete, Eduard
Rudi V - Okt 2022
Algehele gradering
As jy 'n ou siel is, is hierdie 'n dadelike tuiskoms omring met oudhede en 'n nostalgiese ervaring. Dit is werklik 'n eer om in hierdie huisie te oornag wat dateer uit 1875. Baie gemaklik vir twee of drie mense wat nie dieselfde kamer deel nie.
Trappieskop se terugvoer
Dankie Rudi, dit is 'n voorreg om ons Karroo juweeltjie met julle deel.
Deon V - Sep 2022
Algehele gradering
Na 'n lang dag op pad kon ons heerlik afskakel en uitrus, vars vir die pad môre.
Trappieskop se terugvoer
Dankie Deon,
Ons is bly julle het lekker gerus by ons ou nagmaal huisie.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Louis C - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik stil en rustig.
Lees meerTrappieskop se terugvoer
Dankie Louis, ons is baie bly julle het dit geniet. Karoo groete, Bruce en Eduard.
Lene N - Jul 2022
Algehele gradering
Lovely antique place, friendly people and good security measures in place.
Trappieskop se terugvoer
Thank you Lene, it is our privilege and pleasure to share this unique house with lovely people like you.
Anette F - Jun 2022
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Trappieskop se terugvoer
Dankie Anette, ons is altyd so bly wanneer gaste ons huis geniet en waardeer.
Anna-louise O - Mei 2022
Algehele gradering
Wanvoorstelling van huisvesting.
Trappieskop se terugvoer
Die restorasie van die Nagmaal huisie gaan voort. Die vensters was reggemaak en kon nie skoongemaak word voor julle besoek nie. Ons is jammer jy was nie tevrede nie. Kom weer en sien hoe ons dit verbeter het sonder om die tariewe op te stoot. Groete, Eduard.
Amelda V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam verras.
Trappieskop se terugvoer
Dankie Amelda, vir die terugvoer. Dit is vir ons 'n voorreg om ons historiese nagmaal huisie, en inhoud te deel met almal wat belangstel. So bly julle het dit geniet. Groete, Bruce en Eduard.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Ian Clegg C - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderlike nostalgies, baie dankie.
Trappieskop se terugvoer
So bly julle het Trappieskop geniet. Babylon's is uit die boonste rakke. Groete, Bruce, Eduard en Andre.
Melody F - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike, ou, huisie, pas in met die dorpie.
Trappieskop se terugvoer
Dankie Melody, so bly julle het ons ou huisie geniet.
Warm Hanover groete
Andries S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie rustig gewees.
Trappieskop se terugvoer
Dankie Andries, julle is altyd welkom hier in Hanover.
Marthie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker gerus.
Trappieskop se terugvoer
Baie dankie Marthie vir die terugvoer. Groete, Bruce en Eduard.
Retha N - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige nag met motor veilig in motorhuis.
Trappieskop se terugvoer
Dankie Retha vir die terugvoer. Verskoning vir die ongerief, ons sorg nou dat niemand in die reen moet aanklop nie. Beste groete, Bruce, Eduard en Andre.
Johanna K - Feb 2022
Algehele gradering
'n Gerieflike oornagplek en ek sou selfs 'n week daar geniet het.
Trappieskop se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly julle het dit so geniet. Bruce & Eduard
Johan L - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker dorpie, maar redelik vervalle.
William M - Feb 2022
Algehele gradering
Good value for your money.
Trappieskop se terugvoer
Thank you William, we have taken your review to heart and are pleased to report that all odours have been eliminated. Best regards, Bruce & Eduard
Mariska B - Jan 2022
Algehele gradering
Bekostigbare oornagslaapplek met vriendelike diens.
Trappieskop se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het ons huis en dorpie geniet.
Chris S - Jan 2022
Algehele gradering
Blyplek was okay. Beddegoed vuil en geen koffie, tee, suiker en melk vir oggend beskikbaar.
Trappieskop se terugvoer
Coffee, tea and creamer were in labelled containers in the kitchen. Bedding is 100% cotton and is not ironed in line with our low carbon footprint goals. The linen is washed after every guest departs.
John B - Jan 2022
Algehele gradering
Absolute stunning verblyf vir deurreis-gaste. Vir die prys gaan jy nêrens beter kry nie.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rawstorne-straat 6, Hanover, 7005, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom