Sand en See 303
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van De Mist-weg en Pophamstraat, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sand en See 303 is 'n selfsorgwoonstel in die Sand en See-kompleks in Bloubergstrand. Dit bied 'n pragtige uitsig op Tafelberg en oor Bloubergstrand en is die ideale basis om Kaapstad en die omliggende omgewing te verken. Blouberg se goue strand is ideaal vir watersport soos seilplankry en vlieërbranderry. Ander aktiwiteite soos vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies en uiteet kan ook in die omtrek geniet word.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad en 'n stort in die woonstel.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n gemaklike rusbankstel en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die kompleks bied braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by Sand en See 303 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gretha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Jaar gelys 1
Ligging
- Hoek van De Mist-weg en Pophamstraat, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Sand en See 303 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van De Mist-weg en Pophamstraat, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom