Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquility B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stals-straat 7, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tranquility is 'n luukse B&B in Postmasburg. Dit is gerieflik na aan die dorp en alle geriewe so dit sal aan enige gas se vereistes voldoen. Die verblyf is geskik vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Tranquility bied 3 individuele slaapkamers wat elk ingerig is met lugversorging. Elke slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer en selfsorgfasiliteite insluitend 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Daar is ook 'n TV met DStv in elke kamer beskikbaar.

Rook is streng verbode in al die kamers. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 2 braai-areas op die perseel.

Veilige parkeerplek vir 3 motors is beskikbaar op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek en die perseel word ook beveilig met 'n elektriese heining vir ekstra gemoedsrus.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Tranquility B&B
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

A Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 7

Ligging

  • Stals-straat 7, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
  • Gaste dink Tranquility B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stals-straat 7, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ad6d1426f19a08bb9e1d0aad40aff9519affa18da8abdb0027ae49a11fe89cf178b86503d98cad0e3922a230354b32fd56f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 7 Stals Street Postmasburg 8420 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.334476447986 23.066438287497
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem