Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil Hide-Away

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blanc de Noir-straat 38, Oude Westhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Tranquil Hide-Away is 'n lieflike gastesuite op die onderste verdieping van die eienaar se huis. Die gastesuite is in die noordelike voorstede van Kaapstad, naby Bloubergstrand en 12 wynlandgoedere, versteek.

Die tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplankombuis is met 'n yskas, konveksie-oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n toonbank wat as 'n etenstafel met stoele dien.

Dié area lei na die leefarea waar daar 2 leerrusbanke en 'n werkspasie met plek vir 'n skootrekenaar is. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeur lei na 'n stoep met 'n sambreel en 'n piekniektafel. Daar is ook 'n swembad en gratis parkeerplek op die perseel.

Die rustige omgewing maak dit ook ideaal vir sakereisigers wat gerieflike oornagverblyf soek en die nabygeleë natuurbewarea en groenstrook bied paadjies vir fietsry, draf en stap.

Slaapplek

’n Bespreking by Tranquil Hide-Away sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Blanc de Noir-straat 38, Oude Westhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blanc de Noir-straat 38, Oude Westhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ac270d9dde9ef97e7087874fea37f05b3f3f215bd59421b445e3444518fb14ac80b3f11b7d8c4b92c8739ddcdd2af01a0d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 38 Blanc de Noir Street Oude Westhof 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.855049551224 18.599966073016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem