Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trailblazer Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

June Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Trailblazer Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jacques L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Kan nou nie die see sien nie, maar kan dit wel ruik. Heerlike vars lug. Ongelukkig beskik die woonstel nie oor 'n opwasbak nie en moet skottelgoed buite in 'n kom gewas word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lutfiya A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lutfiya A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good location.

Comfortable and spacious. Central location. Good WiFi. Friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie aan die eienaar wat ons op kort kennisgewing daar laat oorbly het.

Het lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stayed very nicely. The host is wonderful.

Ons het lekker gebly, maar dit is nie so goed ingerig vir meer as 'n dag of twee nie. Geen kookgeriewe. Slegs 'n mikrogolf en broodrooster. As mens meer as een dag bly, wil jy 'n ligte ete kan voorberei. 'n Handreling by die trap sal ook 'n goeie idee wees. Daar is wel 'n liggie vir loadshedding, maar geen ander voorsiening soos 'n warmbottel vir kookwater nie. Daar is 'n klein gasstofie met 'n pannetjie om mee water te kook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nolene K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nolene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die plekkie net gebruik vir slaap fisies, want ons het fie Mosjazz by.

Dit was rustig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goed toegerus.

Naby skole en 'n pragtige voetslaanpad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trailblazer Cottage se terugvoer

Thank you for your positive review. You were lovely guests and are welcome anytime.

Trailblazer Cottage
Yolanda D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig weg van die geraas.

Trailblazer Cottage is geskik vir 'n rustige wegbreek, weg van geraas, weg van die gejaag na wind. Die wandelpaadjie is ook geskiik vir 'n oggend-uitstappie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R600
R600 R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Blaize-straat 55, Linkside, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60c3c9f6ea9b3cc289ed40b4e21cf9a386e914b393c0810fb31eff8c4fbe7feff894149c3620aa653df3b31f718f3a597925?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R510 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 55 St Blaize Street Linkside 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1866387 22.1501356
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem