Toverberg Guest Houses
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jurie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 282
Jaar gelys 13
Opsomming van Resensie
Jacques V - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het oornag verblyf gesoek. Ek sal Toverberg beslis aanbeveel.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Baie dankie vir u besoek en vriendelike oordeel!
Jeanette B - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige plekkie om af te pak, met genoeg spasie. Baie vriendelike en hulpvaagasheer.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Dankie vir u besoek en vriendelike woorde
Willie F - Mrt 2024
Algehele gradering
Ruim, gerieflik.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Baie dankie vir u besoek, Willie, en ons is dankbaar dat u die verblyf geniet het!
Faan P - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende diens deur gasheer. Alles is silwerskoon.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Dankie vir u besoek, Faan. Ek is baie bly dat u tevrede was.
Tom V - Jan 2024
Algehele gradering
Beautiful place with everything you need. Will definitely book again .
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Thank you for your visit and kind words, Tom. I am glad your stay was satisfactory. Kind regards,
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Pieter U - Des 2023
Algehele gradering
Kort, maar lekker.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Baie dankie vir u besoek en vriendelikheid!
Marius N - Des 2023
Algehele gradering
Lekker en baie goed geleë.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Elke eenheid het 'n eie parkeer area: 15A motorhuis vir normale grootte motor en waentjie. 15 kan onder net ook so 'n motor en waentjie huisves. 5C het 'n gewone motorhuis en ook 5B wat wel ook 'n waentjie en kleiner motor kan huisves. So was dit die afgelope twintig jaar en soos u gesien het so sal dit bly. Vir die wat nie begryp nie, daar is nie erwe met spasies waar jy kan intrek nie. Doen gerus u huiswerk voordat u by Toverberg wil bespreek. (Dit wil voorkom dat Lekkeslaap ons vroeëre verwysings na parkering verwyder het).
Evelyn K - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en skoon.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Dankie vir julle besoek en vrolikheid!
Jannie D - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflike netjiese plek, vriendelike ontvangs. Mooi dorp, gerieflik gelee.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelike woorde!
Peter R - Nov 2023
Algehele gradering
Ditto.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Thank you for your visit.
Kobus B - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Dankie vir u besoek.
Sharon M - Okt 2023
Algehele gradering
A welcome respite for the weary traveler.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Thank you for your kimd comments. So glad you enjoyed your stay!
Theo S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie aangename oornag verblyf.
Lees meerToverberg Guest Houses se terugvoer
Baie dankie vir u besoek en vriendelike woorde!
D G E - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie, netjiese verblyf en keurig gemeubelleer met pragtige oudhede!
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Dankie vir u besoek. Gelukkig kan die motor darem in! Alles maar 'n maar gebou van 'n 120 tot 180 jaar gelede.
Pieter K - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Dankie vir julle besoek.
Lenus D - Mei 2023
Algehele gradering
Beslis die moeite werd.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Dankie vir die besoeke en ons waardeer u vriendelike woorde.
Trevor C - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig, skoon en gemaklik.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Dankie vir julle vriendelike woorde. Sien uit na nommer 5.
Venessa D - Apr 2023
Algehele gradering
Vinnige oornag.
Johan S - Apr 2023
Algehele gradering
Huislike ruim akkommodasie.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Baie dankie vir u besoek en vriendelike aanmoediging.
Heidi V - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Goeiedag, baie dankie. Groot plesier. Hoop om u in die nabye toekoms weer te sien. Vriendelike groete. Magda
Sonja C - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf met gemaklike beddens.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Goeie dag. Baie dankie. Ek is bly u het lekker gekuier by ons. Dit is 'n groot plesier. Hoop om u in die nabye toekoms weer te verwelkom. Geseende dag.
Vriendelike groete
Magda Toverberg
Melanie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful overnight stay.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Thank you for your visit and kind response! Jurie
Menante V - Feb 2023
Algehele gradering
Net wat mens nodig het na lang dag op die pad.
Greg F - Feb 2023
Algehele gradering
Ideal overnight stop.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Thank you for your visit and kind words. Jurie
Tersia M - Jan 2023
Algehele gradering
Luukse, wit linne en lugversorging 'n bonus.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Baie dankie vir u besoek. Ek is bly u het dit geniet. Dankie dat u ons in gedagte gaan hou vir toekomstige besoeke. Vriendlike groete Magda
Wilma Daniels D - Jan 2023
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Baie dankie vir u besoek. Ek is bly u het dit geniet. Groete. Jurie
Lynn B - Nov 2022
Algehele gradering
Perfect overnight stop.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Thank you for your visit and I am glad you were comfortable.
Elize S - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike oornagstop.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Baie dankie vir u besoek aan die Toverberg Gastehuise in Colesberg. Vriendelike groete, Brandon.
Nico D - Okt 2022
Algehele gradering
Uit die boeke.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Baie dankie vir u besoek aan die Toverberg Gastehuiste in Colesberg en vir die positiewe terugvoer. Vriendelike groete, Brandon
Reneè M - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Baie dankie vir u besoek en dat u rus gevind het.
Venessa D - Okt 2022
Algehele gradering
Perfekte oornag.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Baie dankie vir u besoek aan die Toverberg Gastehuise in Colesberg en vir die positiewe terugvoer.
Vriendelike groete
Brandon van Vuuren
Gerhardus G - Okt 2022
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het en soveel meer!
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Baie dankie vir u besoek aan die Toverberg Gastehuise in Colesberg en vir die positiewe terugvoer. Vriendelike groete, Brandon.
Claudius M - Okt 2022
Algehele gradering
Stadig op pad van Gauteng na Kaapstad.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Baie dankie vir u besoek aan die Toverberg Gastehuise in Colesberg en vir die positiewe terugvoer. veilige reis.
Brandon van Vuuren
Marianne K - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent stay.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Good day,
Thank you for your visit to the Toverberg Guesthouses in Colesberg and for the positive feedback.
Kind regards,
Brandon
Adéle B - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker uitgerus!
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Goeiedag, baie dankie vir u besoek by die Toverberg Gastehuise in Colesberg. Dankie vir die positiewe terugvoer. Veilige reis. Brandon
Hennie B - Sep 2022
Algehele gradering
Goeie waarde.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Goeie dag, baie dankie vir u besoek by die Toverberg Gastehuise in Colesberg. Dankie vir die goeie terugvoer.
Vriendelike groete
Brandon van Vuuren
Heila V - Aug 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
baie dankie vir u besoek by die Toverberg Gastehuise in Colesberg en vir u positiewe terugvoer. veilige reis. Brandon
Talita M - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing.
Lees meerToverberg Guest Houses se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir u besoek by die Toverberg Gastehuise in Colesberg en dankie vir die goeie terugvoer.
Vriendelike groete
Brandon van Vuuren
Pieter V - Jun 2022
Algehele gradering
Netjiese, gemaklike verblyf.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Dankie vir u aanmoediging!
Arina S - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik, keurig en netjies.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Ek is so bly dat julle tevrede was. Dankie, Jurie.
Colleen D - Jun 2022
Algehele gradering
Mooi ruim plek. Goed ingerig.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Dankie vir u besoek.
Thelma O - Jun 2022
Algehele gradering
Beslis 'n moet!
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Dankie vir u besoek.
Kathy S - Mei 2022
Algehele gradering
Halfpad Kaap toe.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Dankie vir u besoek en vriendelike woorde.
Adele K - Mei 2022
Algehele gradering
Dit baie geniet was aangenaam verras.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Dankie vir u besoek aan die Toverberg gastehuise en die positiewe terugvoer.
Vriendelike groete
Brandon
Hercules N - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflike goedgeleë verblyf met outydse sjarme in die hart van Colesberg - heerlik!
Lees meerToverberg Guest Houses se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir u positiewe terugvoer.
Vriendelike groete
Brandon van Vuuren
Johan S - Mei 2022
Algehele gradering
Baie ruim, en ons het tuis gevoel.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Goeie dag Johan
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Vriendelike groete
Brandon van Vuuren
Trevor C - Mei 2022
Algehele gradering
Awesome soos altyd.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Ons sal aandag hieraan gee.
Vriendelike groete
Brandon van Vuuren
Mark T - Mei 2022
Algehele gradering
Die parkering is baie klein.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Kan glad nie dink wat ek gedoen of gesê het om so erg aanstoot te gegee het nie.
George K - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend skoon en netjies.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dankie dat u by ons bespreek het.
Vriendelike groete
Brandon van Vuuren
Rupert J - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Dankie vir u besoek, julle is altyd welkom.
Richard V - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Rina V - Feb 2022
Algehele gradering
Huislike atmosfeer met alles wat jy nodig het en meer.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Baie dankie vir u besoek en vriendelike aansporing!
Karen O - Feb 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, uitstekende waardeer vir geld!
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Baie dankie vir u besoek en vriendelike woorde!
Gail B - Feb 2022
Algehele gradering
Great place to stay.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Thank you for your kind response!
Louise S - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflik vir oorslaap tussen Kaaptad en Pretoria.
Sari J - Jan 2022
Algehele gradering
Alles keurig, skoon en goed ingerig.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Dankie vir u besoek!
Gene V - Des 2021
Algehele gradering
Best overnight stop in Colesberg.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Always welcome and thank you for the encouragement!
Louis K - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en definitiewe waarde vir geld.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Dankie vir u besoek!
Elsa S - Des 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf. Kombuisgeriewe ontbreek.
Anita M - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Dankie vir u besoek en ek hoop ons ontmoet weer!
Rudiger V - Nov 2021
Algehele gradering
Goeie geriewe.
Michael J - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Dankie vir u besoek!
Annette J - Nov 2021
Algehele gradering
Weelde uit die boonste rakke!
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Dankie vir u vriendelike woorde en aanmoediging!
Jurie M - Okt 2021
Algehele gradering
Sentraal geleë, 5C is baie ruim en gerieflik, ideaal vir langer verblyf ook.
Ronell W - Okt 2021
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs, heerlik geslaap in 'n pragtige, skoon plek.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Dankie vir u mooi woorde.
Kobus En Desiré E - Okt 2021
Algehele gradering
Halfpad tuiste vir die moeë reisiger.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Julle bring die beste uit 'n mens uit.
Anna V - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en aangename verblyf.
Hennie V - Sep 2021
Algehele gradering
Our third visit, and still surprised.
Paul V - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtig gerestoureerde, stylvolle, skoon en netjiese huis!
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Dankie vir u besoek en aanmoediging.
Sarie H - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflik en goed toegerus
Willem R - Aug 2021
Algehele gradering
Rustige en veilige verblyf in die historiese gedeelte van Colesberg.
Toerie V - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderlik mooi, netjies, goed geprys.
Rj P - Jul 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld, gemaklik, skoon!
Sydwell M - Jun 2021
Algehele gradering
Baie netjies.
Willem K - Mei 2021
Algehele gradering
Aangenaam, heerlik ruim, vriendelike ontvangs.
Loraine C - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflike slaapplek in die historiese deel van die dorp.
Suzie B - Apr 2021
Algehele gradering
Lieflike ruim, netjiese en veilige oornagplek.
Heila D - Mrt 2021
Algehele gradering
Luuks en netjies.
Heinrich E - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastiese akkomodasie
Christiene P - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker gastehuis!
Heinrich E - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties. Silwerskoon, gerieflik en spesiaal.
Islari R - Des 2020
Algehele gradering
Baie oulike huisie met lekker kuierarea buite, baie ruim kamers en heerlike beddens.
Matilda B - Des 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Gideon E - Nov 2020
Algehele gradering
No 15A was baie netjies, skoon en keurig versier.
Carola M - Nov 2020
Algehele gradering
Van baie hoë standard, netjies en gesellige plekkie.
Patricia R - Nov 2020
Algehele gradering
Good locality and a friendly B&B situated close to centre of town.
Pierre S - Okt 2020
Algehele gradering
Salig
Graham B - Aug 2020
Algehele gradering
Verkwikkend na 'n lang reis.
Kurt B - Aug 2020
Algehele gradering
Volledig toegerus vir oornagverblyf, smaaklik en stylvol gemeubileer, absoluut skoon en netjies.
Antoinette L - Aug 2020
Algehele gradering
Netjiese en veilige oornaggeriewe tussen die Kaap en Noordwes. Die lugversorging, badkamerverwarmer en elektriese komberse was veral heerlik op 'n koue Karoonag. Baie dankie Jurie vir al die ekstras.
Lees meerLizemarie S - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker!
Norlé T - Aug 2020
Algehele gradering
Na 'n lang dag op die pad is hierdie 'n heerlike rus- en ontspanplek.
Ferdinand V - Jan 2020
Algehele gradering
Skoon en vriendelik.
Wyndham W - Des 2019
Algehele gradering
Very clean, comfortable and well equipped.
Sonja D - Des 2019
Algehele gradering
Ouwêrelds-mooi
Lynn M - Des 2019
Algehele gradering
Convenient and comfortable overnight.
Ediene V - Des 2019
Algehele gradering
Die ideale plekkie!
Eugene A - Des 2019
Algehele gradering
Lekker oornagplek. Skoon en gemaklik.
Michelle U - Des 2019
Algehele gradering
Netjies.
Sarah-marie D - Nov 2019
Algehele gradering
Netjies, gemaklik en sentraal.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Sien u graag weer!
Jurie
Stef W - Okt 2019
Algehele gradering
Great place to stay.
Miemie H - Okt 2019
Algehele gradering
Goeie ligging, rustige omgewing.
Carine S - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike, silwerskoon en gemaklike oorslaap-akkommodasie in 'n groot wooneenheid.
Shayne W - Aug 2019
Algehele gradering
This place is truly lovely. Exactly what one needs as a halfway stop.
Marsel O - Aug 2019
Algehele gradering
Net die rustigheid en kalmte om goed te slaap oornag.
Manie S - Mei 2019
Algehele gradering
Fantastic accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese verblyf.
Dit is ons tweede jaar wat ons by Toverberg bly en dit was fantasties soos altyd. Ek is mal oor die geskiedenis in die kamer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marlynn M - Apr 2019
Algehele gradering
Vriendelik ontvangs en skoon verblyf. Behulpsaam met inligting oor waar om te eet ens.
Karin V - Mrt 2019
Algehele gradering
Ouwêreldse sjarme.
Sandra Z - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik, skoon, vriendelike diens.
Yolandie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Absoluut awesome!
Suzette V - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekende oorbly.
Mike V - Des 2018
Algehele gradering
Soos om tuis te wees.
Henk P - Des 2018
Algehele gradering
Silwerskoon en netjies.
Susan M - Des 2018
Algehele gradering
Bo verwagting.
Theuns B - Des 2018
Algehele gradering
Netjies.
Francois R - Nov 2018
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Deon S - Nov 2018
Algehele gradering
Rustige, gerieflike verblyf in 'n pragtige omgewing met alles wat mens nodig het.
Lees meerDylan A - Nov 2018
Algehele gradering
Karoo gasvryheid op sy beste.
Martin J - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstaande gehalte.
Rudi En Antoinette D - Sep 2018
Algehele gradering
Mooi, skoon, veilig.
Sandra H - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Andre En Riana V - Sep 2018
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het by mekaar.
Con D - Sep 2018
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Talita D - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf.
Jeanne K - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld. Volledig toegerus. Baie goeie diens.
Francois L - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjiese en gemaklike verblyf wat uitstekende waarde vir geld bied.
Linda B - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker oornagplekkie vir 'n tam reisiger.
Marita N - Jul 2018
Algehele gradering
Baie aangename ervaring.
Marthsu P - Jun 2018
Algehele gradering
Verwelkomende vinnige oornag stop.
Pierre L - Jun 2018
Algehele gradering
Netjiese, rustige oornagfasilteit.
Annabie E - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker oornag, daar is aan alles gedink en voorsiening gemaak om jou verblyf gemaklik te maak.
Peter N - Mei 2018
Algehele gradering
Convenience.
Louisa P - Mei 2018
Algehele gradering
Onverbeterlik uitstekend!
Marinda B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik, vriendelike ontvangs, waarde vir geld.
Benji S - Jan 2018
Algehele gradering
Baie positiewe ervaring.
Sue H - Jan 2018
Algehele gradering
Excellent accommodation in a very quiet part of town.
Leandra S - Des 2017
Algehele gradering
Die gastehuis was silwerskoon en ten volle toegerus, aangenaam verras.
Pierre D - Des 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik, netjies en baie naby meeste restaurante
Miriam G - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlik!
Dirk B - Des 2017
Algehele gradering
Dit was die ideale oorslaapbestemming.
Matilda B - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige skoon huisie. Lekker beddens en linne.
Mike M - Nov 2017
Algehele gradering
Oornag op pad na Pretoria.
Miriam G - Okt 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Andries B - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker rustige oornagstop.
Andries B - Okt 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig. Heerlike ontbyt by bakkery langsaan.
Alta W - Sep 2017
Algehele gradering
Baie goeie diens, netjies en skoon.
Madeleen S - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties! Kan dit aanbeveel.
Susan D - Aug 2017
Algehele gradering
Huislik en skoon en so goed toegerus - detail uitstekend.
Jan K - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflike, bekostigbare verblyf.
Marita N - Jul 2017
Algehele gradering
Baie tevrede!
Daniel R - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker gebly en lekker geslaap.
Sean T - Jun 2017
Algehele gradering
Warm and welcoming experience, very nifty and quaint.
Eugene H - Jun 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Jeanne K - Jun 2017
Algehele gradering
Sal nie sommer van 'n ander plek gebruik maak nie.
Gavin P - Jun 2017
Algehele gradering
Night stop.
Bonnie V - Jun 2017
Algehele gradering
Very comfortable and always a pleasure to return to!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gemaklik en altyd lekker om na terug te keer!
Mens voel altyd tuis by Toverberg. Jurie is baie verwelkomend en het seker gemaak ons voertuig is veilig in 'n toesluitmotorhuis. 'n Mens kan regtig lekker rus by Toverberg!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Leanda V - Jun 2017
Algehele gradering
Histories en pragtige plekkie!
Annalie Y - Mei 2017
Algehele gradering
Uitstekend diens en verblyf teen 'n bekostigbare prys.
Heleen D - Apr 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens en alles wat jy nodig het vir 'n rus-stop tussen Johannesburg en Kaapstad.
Pieter M - Apr 2017
Algehele gradering
Uiters professionele en hulpvaardige personeel.
Johan J - Apr 2017
Algehele gradering
Puik waarde vir geld.
Koos B - Apr 2017
Algehele gradering
Verrassend! Puik beddegoed. Veilig.
Rienke P - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflike verblyf, tegemoetkomende eienaar.
Henry C - Mrt 2017
Algehele gradering
Flink en vriendelik.
Danie W - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Joseph M - Mrt 2017
Algehele gradering
Friendly, clean, easy to find.
Hanlie S - Jan 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Toverberg Guest Houses se terugvoer
Dankie vir laat weet en baie jammer. Al word die masjiene kort voor winter en weer November maand gediens en skoongemaak het ons klaarblyk nie voldoen die impak van die droogte en gevolglike veel erger as gewone stof en stuifmeel besef nie!
Groete Jurie
Chris J - Jan 2017
Algehele gradering
Aangename en veilige verblyf met 'n toesluitmotorhuis.
Antionette T - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties vanaf inklok tot vertrek. 'n Moet om van gebruik te maak.
It D - Des 2016
Algehele gradering
Die lugversorgingseenheid het so geraas dat ons nie kon slaap nie.
Koos V - Nov 2016
Algehele gradering
Netjies, smaakvol ingerig.
Walter G - Okt 2016
Algehele gradering
Soos altyd het Toverberg voldoen aan al ons verwagtinge.
Koos E - Sep 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Wilna V - Sep 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Cy F - Aug 2016
Algehele gradering
Skoon, ruim, warm water en warm kamers teen winterweer!
Pierre D - Jul 2016
Algehele gradering
Veilig en mooi.
Willia W - Jul 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelik.
Juanita F - Jul 2016
Algehele gradering
Our stay was pleasant.
Margaret V - Jul 2016
Algehele gradering
Verblyf was baie skoon en netjies en ten volle toegerus. Genoeg verwarmers en selfs 'n kaggelvuur is voorsien om kwaai koue te trotseer.
Jeanne K - Jun 2016
Algehele gradering
Veilig, baie netjies en aandag aan detail val dadelik op.
Juanita F - Jun 2016
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam.
Francois D - Jun 2016
Algehele gradering
Gerieflik, vriendelike diens, rustig geslaap.
Pieter L - Jun 2016
Algehele gradering
Hemels!
Noelene V - Mei 2016
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam ontvang. Plek is baie netjies, skoon en gerieflik.
Santie H - Apr 2016
Algehele gradering
Oudwêrelds.
Jeanne K - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was 'n besonder positiewe ervaring.
Erika L - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies met baie vriendelike diens.
Patritia V - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlike huisie met baie atmosfeer en ten volle uitgerus met alles wat nodig is.
Martin K - Mrt 2016
Algehele gradering
Gerieflik en baie sentraal.
Seriska M - Mrt 2016
Algehele gradering
Gasvry, netjies en skoon.
Delene Zietsman I - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker en skoon.
Johan V - Feb 2016
Algehele gradering
Die skoonste beste kwaliteit beddegoed wat ons nog in SA gekry het.
Justine D - Jan 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en netjies!
Covanni H - Des 2015
Algehele gradering
Toverberg was 'n oase na 'n baie lang pad en is hoogs aanbeveelbaar.
Martiens N - Des 2015
Algehele gradering
Goeie diens en lekker skoon en veilig.
Hendrieka K - Des 2015
Algehele gradering
Betowerend - skoon, netjies, pragtig en vriendelik!!
Eugene H - Des 2015
Algehele gradering
Heerlike gasvryheid en 'n ware oase na 'n lang reis.
Albie F - Des 2015
Algehele gradering
Word aanbeveel as oornagverblyf want dit is netjies en gerieflik.
Lees meerCharlene D - Okt 2015
Algehele gradering
Very enjoyable.
Inge D - Sep 2015
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en goed geleë.
Ilze D - Aug 2015
Algehele gradering
Gerieflike, karaktervolle oornagverblyf op pad na Kaapstad.
Debora R - Jul 2015
Algehele gradering
Great!
Gerhard B - Jun 2015
Algehele gradering
Soos gewoonlik netjies en skoon.
Johann S - Mei 2015
Algehele gradering
Ongelukkig net een aand.
Desiree S - Mei 2015
Algehele gradering
Ruim slaapkamer met en suite-badkamer en private sitkamer met DStv in pragtige straatjie met karaktervolle huise in Colesberg.
Michele J - Apr 2015
Algehele gradering
Awesome!
Theuns V - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie netjies skoon en gerieflik met uitstekende diens.
Marthan B - Mrt 2015
Algehele gradering
Excellent place to overnight on any journey.
Gerhard B - Mrt 2015
Algehele gradering
Alles 100% reg. Skoon en netjies. Lugversorger baie waardeer.
Margaret V - Jan 2015
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Leonard E - Jan 2015
Algehele gradering
Pragtig!
Carine P - Jan 2015
Algehele gradering
Rustige omgewing, netjiese verblyf, vriendelike diens.
Gabriel B - Jan 2015
Algehele gradering
Baie nice!
Martin L - Jan 2015
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Rochelle L - Des 2014
Algehele gradering
Highly recommended
Anien K - Des 2014
Algehele gradering
Aangenaam en verfrissend!
Miggie V - Des 2014
Algehele gradering
Aangename ervaring!
Zelda M - Des 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Chriselle M - Des 2014
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n heerlike tydjie wat ons in Toverberg kon bly.
Andrew W - Nov 2014
Algehele gradering
Very impressive and definitely worth the visit
Larochelle P - Nov 2014
Algehele gradering
Alles het glad verloop.
Luna M - Okt 2014
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Amelia D - Okt 2014
Algehele gradering
Ons het al vir al ons vriende van Toverberg vertel en ons sal verseker weer daar oorbly.
Lourens E - Okt 2014
Algehele gradering
Oorgeslaap vanaf Pietermaritzburg op pad na Mosselbaai en weer op pad terug.
Hantie Y - Okt 2014
Algehele gradering
Goed, netjies en skoon.
Heidi A - Sep 2014
Algehele gradering
Perfect!
Lynette V - Aug 2014
Algehele gradering
Ruim kamers, netjies en binne loopafstand van eetplekke.
Gabriel J - Jul 2014
Algehele gradering
A charming guest house with a good ambience and location.
Donovan C - Jul 2014
Algehele gradering
Very nice and enjoyable. We weren't cold even thought it was freezing outside.
Johanna H - Jul 2014
Algehele gradering
Ongelooflik skoon, warm en rustig.
Adelbert S - Jun 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik na ons reis per motor vanaf Bellville onderweg na Heidelberg.
Ingrid D - Jun 2014
Algehele gradering
Aangename verblyf en hoewel dit baie koud buite was, was die woonstel gerieflik verwarm en baie ruim.
Pierre D - Mei 2014
Algehele gradering
Netjiese, skoon akkommodasie!
Audrey P - Mei 2014
Algehele gradering
A great stay and real value for money
Wilhelmine P - Mei 2014
Algehele gradering
Baie gemaklik, alles beskikbaar, smaakvol, mooi.
Brenda T - Mei 2014
Algehele gradering
All the home comforts ..............
Francois B - Mei 2014
Algehele gradering
Uitmuntende verblyf. Heerlike huisie, lekker warm, goed geleë.
Linda J - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was wonderlik en 'n fantastiese ervaring.
Larochelle P - Apr 2014
Algehele gradering
Alles het glad en vinnig verloop.
Fanie B - Apr 2014
Algehele gradering
'n Lekker oornagfasiliteit!
Leon H - Mrt 2014
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Willene O - Mrt 2014
Algehele gradering
Lekke!
Raymond B - Mrt 2014
Algehele gradering
Die geriewe was skoon en netjies, en die verblyf was uitstekend.
Nico G - Mrt 2014
Algehele gradering
Goeie waarde!
Leona D - Feb 2014
Algehele gradering
'n Heerlike oorslaapplek!
Frieda V - Feb 2014
Algehele gradering
Baie ontspanne en rustige atmosfeer.
Fanie R - Feb 2014
Algehele gradering
Baie geniet! Skoon en netjies. Vriendelik!
Tanya B - Feb 2014
Algehele gradering
Great
Maurice S - Jan 2014
Algehele gradering
Clean and comfortable. Definitely pet friendly.
Fanus V - Jan 2014
Algehele gradering
Baie netjies en was veras met die huisie
Hoffie C - Des 2013
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
Annette Z - Des 2013
Algehele gradering
Vriendelik en doeltreffend. Sou 'n wasbak vir skottelgoed waardeer het.
Rosalie K - Des 2013
Algehele gradering
Not great
Rina U - Des 2013
Algehele gradering
Eersteklas verblyf! Vriendelike, hulpvaardige ontvangs. Word sterk aanbeveel.
Richard W - Des 2013
Algehele gradering
Excellent value and everything you could possibly want for an overnight stopover.
Henrico J - Des 2013
Algehele gradering
Ruim, skoon, rustig en waarde vir geld.
Jan K - Des 2013
Algehele gradering
Lekke!
Beata K - Nov 2013
Algehele gradering
Location good, bedrooms basic but clean, lounge overcrowded
Jan C - Nov 2013
Algehele gradering
Puik, aangenaam en gasvrye ondervinding.
Antoinette V - Okt 2013
Algehele gradering
Fantastic - with all the comforts of home
Dirk U - Sep 2013
Algehele gradering
Bo verwagting
Hilary H - Aug 2013
Algehele gradering
Very warm welcome
Danielle W - Aug 2013
Algehele gradering
Perfect overnight pet-friendly stop en route to Johannesburg
Kobus O - Aug 2013
Algehele gradering
Netjies en gasvry. Baie dankie!
Tony H - Aug 2013
Algehele gradering
Good
Carol B - Jul 2013
Algehele gradering
Very comfortable and cosy and convenient half way stopover between Gauteng and Cape Town
Rachel B - Apr 2013
Algehele gradering
Sue L - Apr 2013
Algehele gradering
Decent
Tony P - Mrt 2013
Algehele gradering
Will certainly stay over at Towerberg next time we travel to the Cape
Tim B - Mrt 2013
Algehele gradering
Very good - stayed here before
Abbey M - Des 2012
Algehele gradering
Accommodation was much better than we expected.
Anthony L - Des 2012
Algehele gradering
Lovely
Lucinda M - Apr 2012
Algehele gradering
Excellent establishment.
Koos K - Des 2011
Algehele gradering
Great
Graham S - Des 2011
Algehele gradering
Most enjoyable. I will certainly stay again.
Phllip M - Des 2011
Algehele gradering
Pretty awesome!!
Nellie D - Apr 2011
Algehele gradering
Neat, quiet place.
Raewyn M - Apr 2011
Algehele gradering
Gooid place to stop over on way to Cape Town.
Clive W - Jan 2011
Algehele gradering
Definitely will be staying there again.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Charl Cilliers-straat 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom