Tot Hier Toe Padstal
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Chrissie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Julinda K - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier nadat die aanvanklike probleme uitgesorteer is.
Juliana P - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklike plaasverblyf.
Lees meerDanie M - Des 2023
Algehele gradering
Sielerus.
Pieter S - Des 2023
Algehele gradering
Nice quiet place with cute animals around. Great views.
Chris M - Des 2023
Algehele gradering
Stofpad rustigheid.
Dirk P - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Alta M - Aug 2023
Algehele gradering
Baie mooi uitsig en rus vir jou siel. Wens ons kon langer bly.
Ockie S - Jul 2023
Algehele gradering
Oulik!
Awyn V - Jun 2023
Algehele gradering
Was al paar keer in Nieu-Bethesda en het die keer besluit om buite die dorp te bly. Tot Hier Toe Padstal is baie lekker.
Anita K - Mei 2023
Algehele gradering
Altyd lekker daar.
Lynn D - Mei 2023
Algehele gradering
Not what I expected, but more.
John S - Apr 2023
Algehele gradering
As drie reisende vroue het ons onveilig gevoel.
Willem P - Mrt 2023
Algehele gradering
Awesome.
Erika S - Feb 2023
Algehele gradering
Blyplek te naby aan skaapkraal. Reuk van skaapmis kan 'n probleem raak asook vlieë.
Cecelia D - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker wegbreek!
Annette V - Des 2022
Algehele gradering
Die gastehuisie was skoon, beddens het soos n droom geslaap en almal is vriendelik en behulpsaam.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Rentia V - Okt 2022
Algehele gradering
Plaasgevoel en 'n rustige atmosfeer reg teen die dorpie.
Pieter A - Aug 2022
Algehele gradering
Netjiese oornaggeriewe, lekker privaat.
Anton V - Aug 2022
Algehele gradering
Awesome honeymoon stay.
Leandra S - Jan 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Eugene T - Jan 2022
Algehele gradering
We really enjoyed our stay.
Leon M - Jan 2022
Algehele gradering
Was gerieflik.
Monique C - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Norman V - Des 2021
Algehele gradering
Mooi uitsig. Nuwe eenheid. Vriendelike ontvangs.
Jannie M - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plek in die mooiste dorpie.
Chris D - Nov 2021
Algehele gradering
Die ou plaasgevoel en die uitleg en personeel was net great.
Clive E - Sep 2021
Algehele gradering
Very acceptable farm-style accommodation.
Louisa V - Aug 2021
Algehele gradering
Die padstal is vir mense wat bereid is om met geen luuksheid te oornag.
Tinus P - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was funksioneel en basies, maar die beddegoed en handdoeke het na rook geruik.
Eddie J - Mei 2021
Algehele gradering
Very enjoyable, hosts very friendly.
Hansie G - Feb 2021
Algehele gradering
Stil en rustig.
Dirk B - Des 2020
Algehele gradering
Lekker gekuier, kos vir die siel.
Jeanne S - Des 2020
Algehele gradering
Lovely but rustic. Beautiful view. Super comfortable bed.
Daniel V - Des 2020
Algehele gradering
Spog, uitsonderlik, spesiaal.
Hanelie K - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en goed geslaap regte plaasatmosfeer.
Schalk M - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastiese blyplek, vriendelike mense.
Hercules N - Jun 2019
Algehele gradering
Oorblyverblyf met 'n Karoo-plaasgevoel en weg van die besige roetes af.
Dawie D - Jun 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Johanet K - Apr 2019
Algehele gradering
Good value for money with a great view!
Lees meerTot Hier Toe Padstal se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning en ek moet sê, dit was baie lekker om julle hier te hê. Ek hoop on julle gou weer te sien.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Eunice N - Des 2018
Algehele gradering
Wat 'n heerlike ervaring, die eienaars is baie gasvry en behulpsaam! Het selfs 'n sak ys gekry in die hitte, gratis oggendkoffie vir die pad, en kids kon lekker swem in hulle plaasdam / swembad!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martinstraat 501, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom