Tortoise Rest
62 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die eienaars woon op die perseel saam met hulle kat wat dalk by die woonstel sal kom hallo sê.
Let asb. op dat die woonstel via 'n trap bereik word en dalk nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie. Ongelukkig het die woonstel nie 'n stoep of braaigeriewe nie, maar 'n draagbare braai kan versoek word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skilpadbessiesingel 16, Laguna Landgoed, Mykonos, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom